See-Soene
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Liedjie B - Sep 2024
Algehele gradering
Came as strangers. Left as friends.
Marcel L - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelike mense, baie netjies, sentraal geleë, baie gemaklik.
Lorette L - Jun 2024
Algehele gradering
Knus en gerieflik.
Blanche T - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie koffie was 'n bonus!
See-Soene se terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, Blanche. Waardeer dit so baie. Hoop ek sien julle gou weer.
Groetnis
Karen
See-soene
Jacques J - Jan 2024
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
See-Soene se terugvoer
Baie dankie, Jacques, vir jou wonderlike resensie. Dit is vir my baie belangrik om seker te maak dat my gaste alles het wat hulle benodig. Seesoen groete.
Thinus V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike oorslaap op pad Kaap toe gewees.
See-Soene se terugvoer
Baie dankie, Thinus, vir jou resensie. Sal jou graag weer wil huisves.
Groete.
Karen
See-soene
Palma S - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berthold Alheit-straat 51, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang