Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-Soene

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir See-Soene
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marcel L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel L

Vriendelike mense, baie netjies, sentraal geleë, baie gemaklik.

Ons het baie lekker gebly.

Lorette L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette L

Knus en gerieflik.

Gasvrou het spesiale moeite gedoen om elektriese komberse aan te sit voor koms.

Blanche T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche T

Goeie koffie was 'n bonus!

Baie oulike, skoon, netjiese woonstel met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly! Kan dit definitief aanbeveel.

See-Soene se terugvoer

Baie dankie vir jou fantastiese resensie, Blanche. Waardeer dit so baie. Hoop ek sien julle gou weer.

Groetnis

Karen
See-soene

See-Soene
Jacques J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Beste waarde vir geld.

Wat 'n fantastiese plek, die ligging is perfek en die huis het alles wat mens kan nodig kry. Julle sal ons beslis weer sien.

See-Soene se terugvoer

Baie dankie, Jacques, vir jou wonderlike resensie. Dit is vir my baie belangrik om seker te maak dat my gaste alles het wat hulle benodig. Seesoen groete.

See-Soene
Thinus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Baie gerieflike oorslaap op pad Kaap toe gewees.

Baie netjies en baie goed toegerus, TV kan mens Netflix kyk as jy jou eie Netflix-rekening het. Sal beslis weer in die toekoms oorweeg vir oorslaap Kaap toe.

See-Soene se terugvoer

Baie dankie, Thinus, vir jou resensie. Sal jou graag weer wil huisves.

Groete.

Karen
See-soene

See-Soene
Palma S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Palma S

Excellent accommodation.

Lovely stay. Great accommodation. Clean facility.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 51, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b93cc163305ef09323c5aaa1f2d366931874f971b7e9ab244e78bcb5562b8d0a72ffa7f9d3dd98ea2427544b2ab1b201e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 51 Berthold Alheit Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.134847393151 22.111963875463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang