Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-Soene

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 51, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

See-Soene is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat op die gasheer se perseel in Bay View, Mosselbaai geleë is, en bied gerieflike verblyf vir tot 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg, insluitend 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, en 'n stel eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n ruim patio met sitplek, braaigeriewe en 'n erf wat perfek is vir kinders om te speel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marcel L
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike mense, baie netjies, sentraal geleë, baie gemaklik. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2024
Lorette L
Gesin met tieners
5.0
Knus en gerieflik. Gasvrou het spesiale moeite gedoen om elektriese komberse aan te sit voor koms.
Jun 2024
Blanche T
Gesin met tieners
5.0
Goeie koffie was 'n bonus! Baie oulike, skoon, netjiese woonstel met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly! Kan dit definitief aanbeveel.
Jun 2024
Jacques J
Gesin met klein kinders
5.0
Beste waarde vir geld. Wat 'n fantastiese plek, die ligging is perfek en die huis het alles wat mens kan nodig kry. Julle sal ons beslis weer sien.
Jan 2024
Thinus V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie gerieflike oorslaap op pad Kaap toe gewees. Baie netjies en baie goed toegerus, TV kan mens Netflix kyk as jy jou eie Netflix-rekening het. Sal b...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Berthold Alheit-straat 51, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink See-Soene het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 51, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b93cc163305ef09323c5aaa1f2d366931874f971b7e9ab244e78bcb5562b8d0a72ffa7f9d3dd98ea2427544b2ab1b201e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 51 Berthold Alheit Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.134847393151 22.111963875463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang