Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeeSter 9

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
4.4
Janine G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Dit was heerlik. Was heerlik en die uitsig is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fortune D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Amazing, surreal, enjoyable. The place is amazing, the view is surreal, like something off of a work of fiction.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Comfortable, stunning views. Beautiful views, the place was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2023

Ligging goed, loopafstand vanaf strand. Geen ordentlike asblik in kombuis nie, 20 liter verfblik is voorsien as asblik.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marietta S
Lang verblyf
3.8
Jan 2022

Pragtige uitsig oor see en loopafstand van strand maar skoonmaak en paar dingetjies in woonstel kort aandag. Oond was vuil by aankoms en afstandbeheer moet vervang word. Sal waardeer as iemand braai kan skoonmaak.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Palesa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

We enjoyed our stay. The place is amazing everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2020

Lekker gebly en die uitsig was mooi. Lekker uitsig en naby die see en winkels. Kan net air freshener in die huis sit as gaste weggaan, ruik bedompig, seker maar die seelug.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2016

Behalwe vir die swak kwaliteit van Margate se drinkwater wat ons siek gemaak het, was Seester 9 die perfekte vakansiebestemming! Die see uitsig by Seester 9 is asemrowend. Die eenheid en kompleks is baie netjies en skoon. Hulle is ook baie streng oor lawaai - behalwe die gespeel en gelag van kinders - wat ons behoeftes perfek gepas het. Die eenheid is stap afstand geleë van Lucien strand - 'n Blouvlagstrand. Ek beveel Seester 9 sterk aan - die plek lyk baie beter as op die foto's!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Nov 2016

Geen deposito terug ontvang nie. Na 2 maamde en konstante eposte aan Just Property het ons nog steeds nie ons breekskadedeposito terug ontvang nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 694

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queenstraat 67, Seester 9, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e77c1069d2544799fb1b1cee1f8bc0f95aa324835038b39ba46787801b9f0c09e61a5979b32457b20c1f902a39349d2c7cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 67 Queen Street Seester 9 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.853347724681 30.380584895611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang