Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-the-Sea Overnight Room

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jabez K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wat 'n aangename ervaring en vol punte vir gasvryheid. Sjoe, die beskuit is tops. Wat 'n aangename ervaring en vol punte vir gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delene
See-the-Sea Overnight Room
Baie dankie julle! Julle was net sulke oulike gaste en julle moet gou weer kom en altyd welkom. Groete, Delene See the sea.

Christiaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We had a great stay with a friendly host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martmarie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Most amazing overnight room! Although it was only a room with en-suite, we had our own privacy. It was so quiet, did not even know if the owners were there or not. The room had everything we needed and we loved the balcony with the most amazing view. Owners very friendly and available when needed. Will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik asemrowende kuier. Baie vriendelike gasvrye mense. Pragtige see uitsig. Uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Cosy plekkie vir 2 met pragtige uitsig. Heerlike gebly soos altyd. Lekker cosy plek vir 2 mense. Pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustig en kos vir die siel. Het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delene
See-the-Sea Overnight Room
Goeidag Ruan, ek waardeer jou resensie. Altyd welkom. Groete, Delene See-The-Sea.

Celeste A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Netjies, veilig, pragtige uitsig, goeie kliëntediens en dit lyk soos op foto's! Met aankoms, Delene en Hein is mense-mense (baie goeie ontvangs gekry!) - plek was baie netjies, kliëntediens uitstekend, baie mooi uitsig vir ons 2 Bolanders. Sal definitief aanbeveel aan ander. Die koffie en beskuit was 'n plus! Ons het lekker geslaap!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Heidi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Lieflike plekkie met prag uitsig. Vriendelike eienaars. Puik akkommodasie. Pragtige plekkie, netjies en die mooiste uitsig. Baie vriendelike eienaars. Dankie tannie Dalene!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delene
See-the-Sea Overnight Room
Hallo ! Heidi was n baie aangename gas en ek kan oor absoluut niks kla nie. Mooi persoonlikheid en vriendelik. Groete. DELENE

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Trio Towers, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxnysVbbp55pQXSA5eOc9AoKgQgBNvASsYQrLR5pJEKhqvM9Ntk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Beach E Boulevard, Trio Towers Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159625358482 22.10775911808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang