Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-the-Sea Overnight Room

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir See-the-Sea Overnight Room
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elza E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza E

Cosy plekkie vir 2 met pragtige uitsig.

Heerlike gebly soos altyd. Lekker cosy plek vir 2 mense. Pragtige see uitsig.

Ruan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan F

Rustig en kos vir die siel.

Het heerlik gebly, baie dankie.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Goeidag Ruan, ek waardeer jou resensie. Altyd welkom. Groete, Delene See-The-Sea.

See-the-Sea Overnight Room
Heidi V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Lieflike plekkie met prag uitsig. Vriendelike eienaars. Puik akkommodasie.

Pragtige plekkie, netjies en die mooiste uitsig. Baie vriendelike eienaars. Dankie tannie Dalene!

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Hallo ! Heidi was n baie aangename gas en ek kan oor absoluut niks kla nie. Mooi persoonlikheid en vriendelik. Groete. DELENE

See-the-Sea Overnight Room
Celeste A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste A

Netjies, veilig, pragtige uitsig, goeie kliëntediens en dit lyk soos op foto's!

Met aankoms, Delene en Hein is mense-mense (baie goeie ontvangs gekry!) - plek was baie netjies, kliëntediens uitstekend, baie mooi uitsig vir ons 2 Bolanders. Sal definitief aanbeveel aan ander. Die koffie en beskuit was 'n plus! Ons het lekker geslaap!

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ruby S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby S

Fantastic weekend.

Excellent customer service, room very neat. View is awesome.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Beteken vir my baie. Julle was ook 2 baie inneemlike persone en was n plesier om julle hier te ontvang. Welkom om weer te kom. Groete, Delene. S-the-S

See-the-Sea Overnight Room
Elza E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza E

Heerlik gebly!

Die gaafste eienaars het ons ontvang. Pragtige see-uitsig woonstel met die seelug tot in jou bed. Ons sal verseker weer teruggaan na die plekkie toe!

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Eliza, baie dankie vir jou insetsel, ek waardeer dit opreg. Altyd welkom hier by See-the Sea. Sien uit om weer te kom. Groete, Delene.

See-the-Sea Overnight Room
Chané K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané K

Very friendly couple who owns and stays in the apartment.

Thoroughly enjoyed our stay, thank you! Delicious homemade rusks, beautiful view!

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Thank you so much Charne for your little letter! I appreciate it so much. You 2 were lovely guests. Have a nice day and come again.

See-the-Sea Overnight Room
Cordelia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Cordelia D

Goeie verblyf, maar 'n privaat ingang sou doen.

Privaat ingang sou doen.

Michelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Heerlik.

Dit was 'n heerlike vakansie daar. Ons was op ons eie. Mooi uitsig en so rustig. Lekker om die deur snags oop te gelos het om die see te kon luister.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Baie dankie Michelle vir jou terugvoering. Ek sou ook graag n ander ingang wou he, maar kan ongelukkig niks daaraan doen. Julle was baie oulike gaste. Julle is welkom om weer te kom. Groete, Delene.

See-the-Sea Overnight Room
Lynette G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette G

Little Paradise.

Unforgettable experience. Friendly, warm hosts makes you feel at home. Absolutely beautiful place and surroundings.

Erica P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica P

Fantasties.

Kon nie vir beter gevra het nie. Baie dankie.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Julle was 2 stemmige rustige gaste hier by See-the-sea. Kan aanbeveel vir verblyf by enige oornag kamer. Oulike couple.

See-the-Sea Overnight Room
Cornelius M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius M

Heerlik en genotvol.

Sien sterre.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Dit was n plesier om sulke gaste te kon ontvang. Baie aangenaam.
Alles baie netjies agtergelaat.
Vriendelik 2 mense.

See-the-Sea Overnight Room
Peter T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Lekker, rustig met pragtige uitsig oor die see.

Wonderlike baie vriendelike ontvangs deur die gasheer en vrou.

Hetta G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta G

Uitstekende ligging, baie netjies, goeie waarde vir geld, baie veilig, baie vriendelike gasheer & vrou.

Sien sterre.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Hetta hul, was baie oulike gaste en baie aangename 2 dames. Was 'n plesier om hulle te huisves.

See-the-Sea Overnight Room
Arnold A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold A

Pleasant.

Very warm and welcoming.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Baie dankie, word waardeer en kan altyd nog beter.

See-the-Sea Overnight Room
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chantell O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell O

Ons het dit vreeslik geniet. Die naweek was ongelooflik.

Delene en haar man was baie gasvry. Die area is baie rustig en skoon. Veilige parkeer area,met die mooiste see uitsig.

Annelise N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise N

Soos huis gevoel.

Die dame en haar man was baie gasvry en vriendelik. Het sommer baie tuis gevoel. Baie lekker geslaap. Fantastiese uitsig, sal dit definitief aanbeveel.

Danie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Regtig verbaas gewees met die wonderlike see uitsig van See-the-Sea.

Dankie Tannie Delene en Oom Hein vir julle wonderlike gesindheid en uitstaande gasvryheid met ons. Dankie vir al die drukkies en liefde wat net uitstraal. Julle is tops! Ons mis die Rademeyers al klaar. Jesus-mense met baie liefde in hulle harte.

Mariana O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana O

Netjies, gemaklik, goeie see-uitsig en vriendelike eienaars.

'n Goeie ervaring. Naby en binne loopafstand van die strand.

Stian B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stian B

Baie tuis gevoel. Gawe mense.

Veilige parkeerplek, maklike toegang.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Hierdie 2 mense was n pragtige paartjie en so lekkerom hulle te kon ontmoet. So vriendelik en aangenaam.

See-the-Sea Overnight Room
Marchele O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marchele O

Heerlik rustig.

Mense was baie vriendelik en gasvry, maar hou van my privaatheid en het nie geweet dis in die mense se woonstel nie.

Deidre N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre N

Was heerlik op die see.

Loopafstand see toe, baie netjies en skoon.

Yolanda S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Excellent stay, warm welcoming, kind and friendly people with the most beautiful view.

Would highly recommend this guestroom to anyone.

Mary B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary B

Baie gemaklik oornagverblyf

Ons het baie goeie diens gekry.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet en met so n persoon kan mens n pad stap. Vriendelik en lojaal.

See-the-Sea Overnight Room
Retha G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G

As jy mal is oor die see hou van die reuk en geraas en om met 'n oop deur te slaap is dié die plek vir jou.

Dit is die ideale kamer vir oornag vir 2 persone en aangename mense.

Heleen S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S

Heerlik, rustig.

Beste see-uitsig. Gasvrye mense. Veilige en goed geleë naby winkelsentrum en Diaz pretpark. Skoon en netjiese kamer.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Baie dankie,Ek kan ook maar net se dat hierdie persone regtig n groot indruk op ons gemaak het. Dit was alles net n plesier en met sulke gaste sal ek n pad kan stap.

Groete, See-the -sea

See-the-Sea Overnight Room
Mariette B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette B

Met die aankoms was die gashere gereed en baie vriendelik verwelkom.

Perfekte gashere en ligging. Baie netjies en gemaklik met pragtige see-uitsig. Baie dankie Dalene en Hein. Die kamers is uiters skoon en netjies met 'n pragtige stoepie en perfekte uitsig oor die see en stapafstand van die strand. Perfek vir 'n enkelpersoon of paartjie naby aan alles. Het gevoel soos huis.

Heinrich F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich F

Presies wat ek gesoek het.

=Baie netjies en skoon en die mense wat baie vriendelik en die uitsig op die see is mooi.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Baie dankie, waardeer jou moeite om terugvoering te gee.
Groete,
See-the-Sea

See-the-Sea Overnight Room
Zander D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander D

Baie vriendelike mense en mooi uitsig.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense met veilige parkering. Swembad en braaiplek buite vir as die weer lekker is.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Baie dankie Jereniah. Waardeer jul terugvoering. Dankie ook vir jul vriendelikheid en hoop om jul weer te ontvang.
Groete en seen vorentoe.
Delene.

See-the-Sea Overnight Room
Marius S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Sal dit enige tyd aanbeveel. Ligging en uitsig is wonderlik.

Baie dankie vir gasvryheid. Het baie welkom gevoel en dit was baie skoon en netjies. Die ligging is ook wonderlik en die uitsig is pragtig. Nogmaals dankie vir die goeie ondervinding.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Goeie Middag Marius,
Baie dankie vir terugvoering en julle is altyd weer welkom om hier te kom oornag. Dankie ook vir julle vriendelikheid.
Groete,
Delene

See-the-Sea Overnight Room
Leon B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Een van die beste oornag-eenhede waar ons oorgebly het.

Ontvangs was vriendelik en professioneel, kamer is gerieflik en skoon met 'n uitsig oor die see, veilige toesluitparkering in parkade vir my motor was gerusstellend. Kan sterk aanbeveel vir ander reisigers.

See-the-Sea Overnight Room se terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie waardeer jou skrywe en welkom om weer hier te kom oornag.

Groete
See-the-sea.

See-the-Sea Overnight Room
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Trio Towers, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxnysVbbp55pQXSA5eOc9AoKgQgBNvASsYQrLR5pJEKhqvM9Ntk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Beach E Boulevard, Trio Towers Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159625358482 22.10775911808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang