See-the-Sea Overnight Room
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Delene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Elza E - Apr 2024
Algehele gradering
Cosy plekkie vir 2 met pragtige uitsig.
Ruan F - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en kos vir die siel.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Goeidag Ruan, ek waardeer jou resensie. Altyd welkom. Groete, Delene See-The-Sea.
Heidi V - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike plekkie met prag uitsig. Vriendelike eienaars. Puik akkommodasie.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Hallo ! Heidi was n baie aangename gas en ek kan oor absoluut niks kla nie. Mooi persoonlikheid en vriendelik. Groete. DELENE
Celeste A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig, pragtige uitsig, goeie kliëntediens en dit lyk soos op foto's!
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Ruby S - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic weekend.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Beteken vir my baie. Julle was ook 2 baie inneemlike persone en was n plesier om julle hier te ontvang. Welkom om weer te kom. Groete, Delene. S-the-S
Elza E - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly!
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Eliza, baie dankie vir jou insetsel, ek waardeer dit opreg. Altyd welkom hier by See-the Sea. Sien uit om weer te kom. Groete, Delene.
Chané K - Feb 2023
Algehele gradering
Very friendly couple who owns and stays in the apartment.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Thank you so much Charne for your little letter! I appreciate it so much. You 2 were lovely guests. Have a nice day and come again.
Cordelia D - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf, maar 'n privaat ingang sou doen.
Michelle B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Baie dankie Michelle vir jou terugvoering. Ek sou ook graag n ander ingang wou he, maar kan ongelukkig niks daaraan doen. Julle was baie oulike gaste. Julle is welkom om weer te kom. Groete, Delene.
Lynette G - Des 2022
Algehele gradering
Little Paradise.
Erica P - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Julle was 2 stemmige rustige gaste hier by See-the-sea. Kan aanbeveel vir verblyf by enige oornag kamer. Oulike couple.
Cornelius M - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik en genotvol.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Dit was n plesier om sulke gaste te kon ontvang. Baie aangenaam.
Alles baie netjies agtergelaat.
Vriendelik 2 mense.
Peter T - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker, rustig met pragtige uitsig oor die see.
Hetta G - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, baie netjies, goeie waarde vir geld, baie veilig, baie vriendelike gasheer & vrou.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Hetta hul, was baie oulike gaste en baie aangename 2 dames. Was 'n plesier om hulle te huisves.
Arnold A - Aug 2022
Algehele gradering
Pleasant.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Baie dankie, word waardeer en kan altyd nog beter.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Chantell O - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet. Die naweek was ongelooflik.
Annelise N - Jul 2021
Algehele gradering
Soos huis gevoel.
Danie D - Mei 2021
Algehele gradering
Regtig verbaas gewees met die wonderlike see uitsig van See-the-Sea.
Mariana O - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, gemaklik, goeie see-uitsig en vriendelike eienaars.
Stian B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie tuis gevoel. Gawe mense.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Hierdie 2 mense was n pragtige paartjie en so lekkerom hulle te kon ontmoet. So vriendelik en aangenaam.
Marchele O - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Deidre N - Okt 2021
Algehele gradering
Was heerlik op die see.
Yolanda S - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent stay, warm welcoming, kind and friendly people with the most beautiful view.
Mary B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik oornagverblyf
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet en met so n persoon kan mens n pad stap. Vriendelik en lojaal.
Retha G - Jan 2020
Algehele gradering
As jy mal is oor die see hou van die reuk en geraas en om met 'n oop deur te slaap is dié die plek vir jou.
Heleen S - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Baie dankie,Ek kan ook maar net se dat hierdie persone regtig n groot indruk op ons gemaak het. Dit was alles net n plesier en met sulke gaste sal ek n pad kan stap.
Groete, See-the -sea
Mariette B - Jan 2020
Algehele gradering
Met die aankoms was die gashere gereed en baie vriendelik verwelkom.
Heinrich F - Feb 2019
Algehele gradering
Presies wat ek gesoek het.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Baie dankie, waardeer jou moeite om terugvoering te gee.
Groete,
See-the-Sea
Zander D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en mooi uitsig.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Baie dankie Jereniah. Waardeer jul terugvoering. Dankie ook vir jul vriendelikheid en hoop om jul weer te ontvang.
Groete en seen vorentoe.
Delene.
Marius S - Apr 2019
Algehele gradering
Sal dit enige tyd aanbeveel. Ligging en uitsig is wonderlik.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Goeie Middag Marius,
Baie dankie vir terugvoering en julle is altyd weer welkom om hier te kom oornag. Dankie ook vir julle vriendelikheid.
Groete,
Delene
Leon B - Mrt 2019
Algehele gradering
Een van die beste oornag-eenhede waar ons oorgebly het.
See-the-Sea Overnight Room se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie waardeer jou skrywe en welkom om weer hier te kom oornag.
Groete
See-the-sea.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Trio Towers, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang