Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-the-Sea Overnight Room

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Trio Towers, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

See-the-Sea Overnight Room is in die veilige Trio Towers-woonstelblok in Diaz-strand, Mosselbaai geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ‘n gerieflike kamer stapafstand van die strand af.

Dié gastekamer is in di eienaar se woonstel en het ‘n balkon en ‘n privaat badkamer. Die kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, bad, wasbak en toilet. Die kamer het ook ‘n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit. ‘n Gratis skoonmaakdiens kan vooraf gereël word.

Die balkon het stoepmeubels en ‘n sambreel en bied ‘n see- en berg-uitsig.

Die kompleks bied ‘n gemeenskaplike swembad en ‘n braai-area met sitplek. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Daar is kleedkamers by die swembad wat vooraf met die gasheer gereël kan word.

Dis net 500 m vanaf Diaz-strand en 4,3 km vanaf Hartenbos. Maaltye is nie ingesluit nie, maar daar is restaurante in die omgewing. Dis ook naby Diaz Museum en Pinnacle Point.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Erika V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik asemrowende kuier. Baie vriendelike gasvrye mense. Pragtige see uitsig. Uitmuntend.
Sep 2024
Elza E
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy plekkie vir 2 met pragtige uitsig. Heerlike gebly soos altyd. Lekker cosy plek vir 2 mense. Pragtige see uitsig.
Apr 2024
Ruan F
Saam met vriende
5.0
Rustig en kos vir die siel. Het heerlik gebly, baie dankie.
Jan 2024
Heidi V
Saam met vriende
5.0
Lieflike plekkie met prag uitsig. Vriendelike eienaars. Puik akkommodasie. Pragtige plekkie, netjies en die mooiste uitsig. Baie vriendelike eienaars....
Sien meer
Apr 2023
Celeste A
Saam met lewensmaat
4.4
Netjies, veilig, pragtige uitsig, goeie kliëntediens en dit lyk soos op foto's! Met aankoms, Delene en Hein is mense-mense (baie goeie ontvangs gekry!...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach E Boulevard, Trio Towers, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink See-the-Sea Overnight Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Trio Towers, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxnysVbbp55pQXSA5eOc9AoKgQgBNvASsYQrLR5pJEKhqvM9Ntk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Beach E Boulevard, Trio Towers Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159625358482 22.10775911808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang