See Uitsig 12
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Garden-weg, See Uitsig 12, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
See Uitsig 12 is 'n kompakte selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks minder as 1 km van Uvongo se strand af, 350 m vanaf Larry's restaurant en 650 m vanaf Uvongo Spur.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n staanwaaier. Die tweede slaapkamer het stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n platskerm-TV met Open View-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon deur skuifdeure. Die privaat balkon het ingeboude braaigeriewe en gedeeltelike see-uitsigte.
Die woonstel is gerieflik geleë, net 48 trappe van die parkeerarea af. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike varswaterswembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 189
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Garden-weg, See Uitsig 12, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink See Uitsig 12 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Garden-weg, See Uitsig 12, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal