Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Uitsig 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-rylaan 53, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

See Uitsig 7 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Uvongo en is naby die strand en restaurante.

Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 5 stoele waarby gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Die stoep bied ook 'n uitsig oor die see en welige omgewing. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is beskikbar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 692

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Garden-rylaan 53, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink See Uitsig 7 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-rylaan 53, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7062bc7ef422e45da5263785950a9c6c80a13006151edd9303a23ceaee242c9fd5906908987acdb64f8e74d3e2f59b23b308?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 3) 2 5 1 4 53 Garden Avenue Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -30.8302518 30.3982084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang