Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Uitsig Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Crest-weg 69, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

See Uitsig Cottage is 'n knus kothuis in Pearly Beach, net 400 m van die strand af. Dié selfsorgkothuis het gedeeltelike see-uitsigte en kan tot 6 gaste gemaklik akkommodeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of klein groepie vriende.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n dubbelslaapbank, gemaklike stoele, 'n tafeleiland met oorgenoeg sitplek en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, 'n oond, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel.

Pearly Beach is 'n hawe van eindelose poeieragtige wit strande en inheemse fynbos. Pearly Beach is 18 km vanaf Franskraal en 22 km vanaf Gansbaai vir gaste wat wil verken. Doendinge in die omgewing sluit swem, voëlkyk, voetslaan, fietsry, haaihokduik en perdry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir See Uitsig Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joadri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Crest-weg 69, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink See Uitsig Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Crest-weg 69, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a607d7e1fa1787756eec698ab1bda13bbcf3131c25f96ee560a5344522444a871029c05b9fa74ad3dbb50526abedfbc9cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 69 Crest Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.659704630563 19.489750520238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang