Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Uitsig Familie Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysboklaan 34, Reebok, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

See View Accommodation is 'n ruim vakansiehuis in Reebok en spog met 'n 180 grade see-uitsig en is ideaal vir die gesin of 'n groep vriende.

Dié dubbelverdiepinghuis kan tot 12 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 6 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is nog 2 slaapkamers op die boonste vloer met 'n dubbelbed in elk, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Bad en 'n stort is beskikbaar in die gangbadkamer. Die onderste verdieping bestaan ook uit 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad deel.

Albei vlakke het hul eie leefarea met 'n kombuis en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Elke kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die huis beskikbaar.

Die onderste vlak maak oop op 'n patio en die tuin, terwyl die boonste vlak uitloop op 'n houtdek met pragtige see-uitsigte en buitesitplek onder 'n sambreel. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Daar is onderdakparkeerplek vir 2 voertuie maar genoeg parkeerplek vir 4 voertuie en het ook 'n lieflike oop grasperk. Die 2 vlakke word geskei deur 'n deur en trappe tussen die boonste verdieping en onderste verdieping. Albei eenhede het aparte deure vir toegang, maar kan ook een ingang geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 15 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir See Uitsig Familie Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Berenice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Grysboklaan 34, Reebok, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink See Uitsig Familie Akkommodasie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysboklaan 34, Reebok, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e72d07ce0c5964a8b12c6d8f7fea1c5cb13130c0481a41a0ad9ceb10c9595b252e99ede1e938d94b7b302675e52e34b675c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 15) 1 5 1 5 34 Grysbok Avenue Reebok 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.080842852533 22.16045310918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang