Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-view Guest House and Cottage

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 22, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

See-view Guest House bied verblyf in 2 selfsorgeenhede en is in die middel van Clarens. Dit is naby galerye, winkels en restaurante in die dorp.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir tot 10 gaste, met gemaklike beddens en badkamers met 'n stort of bad.

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolf, 'n stoof, en ander toebehore en kookgerei om te gebruik.

Ander geriewe sluit 'n leefarea in wat lei na die stoep en braai-area in die tuin, met vrugtebome en berguitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is 5 minute se stap na die middel van die stad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir See-view Guest House and Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Roosstraat 22, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink See-view Guest House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 22, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95cb706b6cb9511d081e32f8c84e45d04bbbf4c062fcf33902f4017a064f68962ed21b65086bad139529237c50c4a4cadf1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 232 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518070677005 28.419841330025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang