Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seebederfie

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Lee L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker geslaap met die see in die agtergrond. Netjies en luuks. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Seebederfie
Wow, baie dankie! Dis was so lekker om julle te bederf. Mag julle met familie en vriende deel, asb, en veilig ry. Hoop ons sien julle weer.

Chrisna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

‘n Groot bederf! Wat ‘n fantastiese plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Seebederfie
Baie dankie, hoop julle reis veilig en deel asb met familie en vriende. Ons sien julle weer.

Sakkie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitsonderlike verblyf. Die kamer was uitsonderlik en sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Seebederfie
Wow, baie dankie! Asseblief deel ook met vriende en familie. Reis veilig, en ons hoop ons sien julle weer.

Jennifer W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderful! Wish we could have stayed longer! Great location, exquisite view of the sea and Mossel Bay in the distance across the bay. Well designed, modern, comfortable and beautifully decorated and relaxed space. We will definitely return!.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jun 2024

Was veronderstel om romanties te wees vir my vrou en myself. Dit was 'n mors van tyd. Vir die geld, nee glad nie! 100m verder af is Seeplaas met dieselfde uitsig en dit is goedkoper met diens, en hulle voorsien ontbyt. Ek twyfel of die gasheer die kamer sal kom sluit en binnekom terwyl jou vrou stort!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Johnny
Seebederfie
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek het nog nooit in 'n kamer ingeloop terwyl iemand stort nie. Baie dankie vir jou inligting, ek adverteer nie bed en ontbyt nie. Julle moet 'n geseënde dag hê en veilig reis.

Gisela G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Asemrowend mooi. Baie dankie aan die gasheer en dogters vir 'n onvergeetlike see kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Seebederfie
Baie dankie, ons waardeer julle ondersteuning en ons is bly julle is lekker bederf by Seebederfie. Sal julle asb. met vriende en familie deel en reis veilig.

Gisela G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Fantasties. Baie dankie aan die en die dogters vir 'n ongelooflike see bederfie! Die uitsig is asemrowend, kamers gerieflik ingerig en pragtig. Waarlik alles waaroor jy kan droom en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Seebederfie
Baie dankie vir die ondersteuning en dat julle lekker bederf het. Ons waardeer dit opreg. Mag julle asb. met vriende en familie deel en veilig reis, dankie.

Ettienne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Amazing stay, stunning view and very friendly host. Very happy with room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Seebederfie
Thank you so much for the wonderful words. We really appreciate it and are so happy to hear you enjoyed your spoil. We hope you will spread the news and looking forward to your next stay.

Casper L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Asemrowend Wonderlike uitsig met goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Seebederfie
Baie dankie Casper, vir julle ondersteuning ons waardeer dit opreg. Ek is baie bly julle het lekker gerus en dit geniet deel dit asseblief met vriende en familie. Reis veilig, hoop ons sien julle weer.

Adriaan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Oorslaap op ons verkenning van die hele kus vanaf Mosselbaai tot by Jeffreysbaai. Die ligging is puik, reg op die strand. Skoon kamers. Die enigste is dat jou voertuig buite slaap met geen sekuriteit nie. Die pad na die gastehuis is nog grond en verspoel effe as dit reën. Met 'n kleinerige kar was dit effe van 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Seebederfie
Baie dankie vir die bederf by Seebederfie ons waardeer dit opreg julle ondersteuning word baie waardeer. Hoop julle sal met vriende en familie dit ook deel. Reis veilig en ons hoop ons sien julle weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ottosrust 15 A, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA941baa8d0593b44f0881cd718d82749ce8b7cedfcc678881eef8e947b75788d97429f8bde7afe4b5e5b4e0fb4a097caa6e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 15 A Ottosrust Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.064230016309 22.207181320106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang