Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seebederfie

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Seebederfie
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jennifer W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer W

Wonderful! Wish we could have stayed longer!

Great location, exquisite view of the sea and Mossel Bay in the distance across the bay. Well designed, modern, comfortable and beautifully decorated and relaxed space. We will definitely return!.

Gisela G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela G

Asemrowend mooi.

Baie dankie aan die gasheer en dogters vir 'n onvergeetlike see kuier.

Seebederfie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer julle ondersteuning en ons is bly julle is lekker bederf by Seebederfie. Sal julle asb. met vriende en familie deel en reis veilig.

Seebederfie
Gisela G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela G

Fantasties.

Baie dankie aan die en die dogters vir 'n ongelooflike see bederfie! Die uitsig is asemrowend, kamers gerieflik ingerig en pragtig. Waarlik alles waaroor jy kan droom en meer.

Seebederfie se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning en dat julle lekker bederf het. Ons waardeer dit opreg. Mag julle asb. met vriende en familie deel en veilig reis, dankie.

Seebederfie
Riaan R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan R

Was veronderstel om romanties te wees vir my vrou en myself. Dit was 'n mors van tyd.

Vir die geld, nee glad nie! 100m verder af is Seeplaas met dieselfde uitsig en dit is goedkoper met diens, en hulle voorsien ontbyt. Ek twyfel of die gasheer die kamer sal kom sluit en binnekom terwyl jou vrou stort!

Seebederfie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek het nog nooit in 'n kamer ingeloop terwyl iemand stort nie. Baie dankie vir jou inligting, ek adverteer nie bed en ontbyt nie. Julle moet 'n geseënde dag hê en veilig reis.

Seebederfie
Ettienne K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne K

Amazing stay, stunning view and very friendly host.

Very happy with room.

Seebederfie se terugvoer

Thank you so much for the wonderful words. We really appreciate it and are so happy to hear you enjoyed your spoil. We hope you will spread the news and looking forward to your next stay.

Seebederfie
Casper L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper L

Asemrowend

Wonderlike uitsig met goeie diens.

Seebederfie se terugvoer

Baie dankie Casper, vir julle ondersteuning ons waardeer dit opreg. Ek is baie bly julle het lekker gerus en dit geniet deel dit asseblief met vriende en familie. Reis veilig, hoop ons sien julle weer.

Seebederfie
Adriaan C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Oorslaap op ons verkenning van die hele kus vanaf Mosselbaai tot by Jeffreysbaai.

Die ligging is puik, reg op die strand. Skoon kamers. Die enigste is dat jou voertuig buite slaap met geen sekuriteit nie. Die pad na die gastehuis is nog grond en verspoel effe as dit reën. Met 'n kleinerige kar was dit effe van 'n probleem.

Seebederfie se terugvoer

Baie dankie vir die bederf by Seebederfie ons waardeer dit opreg julle ondersteuning word baie waardeer. Hoop julle sal met vriende en familie dit ook deel. Reis veilig en ons hoop ons sien julle weer.

Seebederfie
Leslie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leslie D

Rustig.

Die eenheid was baie netjies.

Seebederfie se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en die bederf hier by ons. Ons waardeer dit. Deel asb. met vriende en familie.

Seebederfie
Gert C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert C

Ongelooflike uitsig en ligging, asook baie nuut.

Die plekkie is rêrig nuut en mooi uitgedink en ingerig en ook baie gerieflik en ruim, maar is net 'n oorslaapplekkie huidiglik aangesien daar geen kosmaakgeriewe en skottelgoedopwasgeriewe is in die eenheid wat ons gebruik het nie, alhoewel jy kan braai. Seebederfie is ongelooflik goed geleë op die strand alhoewel jy taamlik moet stap van die duin waarop Seebederfie gebou is tot op die strand. Paadjie af na die see nie te goed oopgemaak nie. Baie lekker twee aande daar gehad.

Seebederfie se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit baie. Ons hoop julle reis veilig en hopelik sien ons julle weer.

Seebederfie
Jaco V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Wow wat 'n uitsig.

Die rustigheid vanself. 'n Uitsig waaroor mens net droom. Reg op die strand. Wat kan ek meer sê. Al die normale dinge is daar, maar daai rustigheid met gepaardgaande uitsig - wow.

Seebederfie se terugvoer

Baie dankie Jaco dit was so lekker om julle as Gaste te hê ons glo julle sal weer julleself kom bederf by Seebederfie baie dankie

Seebederfie
Anica R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica R

Dit was so rustig, mooi en oop! Plek vir die siel om asem te haal!

Die eienaar was baie gaaf en behulpsaam. Ons kon rus! Pragtige, netjiese kamers met 'n stunning view!

Seebederfie se terugvoer

Baie dankie Anica julle was Awesome gaste en dit was so lekker om julle te host ek hoop ons sien julle gou weer kom drink n lekker koppie koffie Dankie vir julle ondersteuning

Seebederfie
Magda-marie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda-marie J

Dit was beslis 'n Seebederfie.

Heerlike plek om te ontspan vir 'n naweek. Pragtige uitsig oor die see en hele baai. Walvisse en dolfyne kom sê hallo. Gerieflike kamer. Vriendelike gasheer. Baie lekker plek.

Seebederfie se terugvoer

Baie dankie vir die lekker bederf by Seebederfie, ons waardeer julle ondersteuning. Ona is bly julle het die dolfyne gesien en dat die walvisse ook kom groet het hoop julle sal met ander ook deel hoe lekker Seebederfie is hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Seebederfie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ottosrust 15A, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA941baa8d0593b44f0881cd718d82749ce8b7cedfcc678881eef8e947b75788d97429f8bde7afe4b5e5b4e0fb4a097caa6e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 15 A Ottosrust Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.064230016309 22.207181320106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang