Seebederfie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Johnny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Jennifer W - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderful! Wish we could have stayed longer!
Gisela G - Nov 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Seebederfie se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer julle ondersteuning en ons is bly julle is lekker bederf by Seebederfie. Sal julle asb. met vriende en familie deel en reis veilig.
Gisela G - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Seebederfie se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning en dat julle lekker bederf het. Ons waardeer dit opreg. Mag julle asb. met vriende en familie deel en veilig reis, dankie.
Riaan R - Jun 2024
Algehele gradering
Was veronderstel om romanties te wees vir my vrou en myself. Dit was 'n mors van tyd.
Seebederfie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek het nog nooit in 'n kamer ingeloop terwyl iemand stort nie. Baie dankie vir jou inligting, ek adverteer nie bed en ontbyt nie. Julle moet 'n geseënde dag hê en veilig reis.
Ettienne K - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing stay, stunning view and very friendly host.
Seebederfie se terugvoer
Thank you so much for the wonderful words. We really appreciate it and are so happy to hear you enjoyed your spoil. We hope you will spread the news and looking forward to your next stay.
Casper L - Jun 2023
Algehele gradering
Asemrowend
Seebederfie se terugvoer
Baie dankie Casper, vir julle ondersteuning ons waardeer dit opreg. Ek is baie bly julle het lekker gerus en dit geniet deel dit asseblief met vriende en familie. Reis veilig, hoop ons sien julle weer.
Adriaan C - Mei 2023
Algehele gradering
Oorslaap op ons verkenning van die hele kus vanaf Mosselbaai tot by Jeffreysbaai.
Seebederfie se terugvoer
Baie dankie vir die bederf by Seebederfie ons waardeer dit opreg julle ondersteuning word baie waardeer. Hoop julle sal met vriende en familie dit ook deel. Reis veilig en ons hoop ons sien julle weer.
Leslie D - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Seebederfie se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en die bederf hier by ons. Ons waardeer dit. Deel asb. met vriende en familie.
Gert C - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en ligging, asook baie nuut.
Lees meerSeebederfie se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit baie. Ons hoop julle reis veilig en hopelik sien ons julle weer.
Jaco V - Sep 2022
Algehele gradering
Wow wat 'n uitsig.
Seebederfie se terugvoer
Baie dankie Jaco dit was so lekker om julle as Gaste te hê ons glo julle sal weer julleself kom bederf by Seebederfie baie dankie
Anica R - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was so rustig, mooi en oop! Plek vir die siel om asem te haal!
Seebederfie se terugvoer
Baie dankie Anica julle was Awesome gaste en dit was so lekker om julle te host ek hoop ons sien julle gou weer kom drink n lekker koppie koffie Dankie vir julle ondersteuning
Magda-marie J - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was beslis 'n Seebederfie.
Seebederfie se terugvoer
Baie dankie vir die lekker bederf by Seebederfie, ons waardeer julle ondersteuning. Ona is bly julle het die dolfyne gesien en dat die walvisse ook kom groet het hoop julle sal met ander ook deel hoe lekker Seebederfie is hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ottosrust 15A, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang