Seebederfie
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ottosrust 15A, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 850R1 480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seebederfie is 'n pragtige kontemporêre gastehuis geleë in Groot Brakrivier op die Tuinroete en bied 4 perfek geleë gastekamers met ononderbroke uitsigte oor die Indiese Oseaan asook die Outeniekwaberge in die agtergrond.
Dié gastehuis bestaan uit 'n ruim Superior Koningkamer en 3 Deluxe Dubbelkamers wat elkeen asemrowende see-uitsigte het. Die Superior Koningkamer is perfek vir 'n wittebrood of 'n romantiese wegbreek.
Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n haardroër, 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in.
Die groot skuifdeure van elke kamer maak oop op jou privaat terras en bring soveel natuurlike lig in dat dit die dekor aanmoedig. Daar is 'n ingeboude braai op elke terras asook 'n tafel en stoele.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Johnny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ottosrust 15A, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Seebederfie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ottosrust 15A, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang