Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seedans

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Seedans
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johann V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Wonderlike adres en pragtige uitsig en omgewing.

Die huis was goed toegerus en die posisie waar die huis geleë is, is fantasties. Ons het dit vreeslik baie geniet! Baie dankie!

Seedans se terugvoer

Hi Johann, baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien. Geniet die aand verder. Vriendelike groete, Karin.

Seedans
Johan Conradie C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Conradie C

Ongelooflike uitsig en lekker braai geriewe.

Ons het baie lekker gebly en met goeie braaigeriewe en ligging was die verblyf baie aangenaam.

Seedans se terugvoer

Goeiedag Johan, baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons waardeer dit baie.
Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete
Linda

Seedans
Annemarie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie M

Gesinstyd.

Pragtige, volledig toegeruste huis. Jy is vyf treetjies van die strand af en jy kan jou kinders op die strand dophou vanaf huis. Sal definitief aanbeveel. Ons het lekker gekuier.

Seedans se terugvoer

Hi Annemarie,
Baie dankie vir die tergvoering, waardeer dit baie*
Hoop om julle weer te sien.
Geniet die aand verder.
Vriendelike groete,
Linda

Seedans
Lizeth C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeth C

Fantastiese verblyf wat baie bied.

Die akkommodasie en ligging is beslis 5 sterre werd. Die huis is baie netjies en bied alles wat 'n mens nodig het met soveel ekstras. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Seedans se terugvoer

Hi Lizette
Baie dankie, dis so lekker om sulke terugvoering te ontvang.
Julle was wonderlike en moet by se besonderse netjiese gaste.
Dit was n voorreg om julle te kon akkomodeer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
LInda

Seedans
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivieroewer 116, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwOTI0ZjczLWMxY2UtNGM4Zi1hZjE4LTIwMTAxZjQ1OWYzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 116 Rivier Oewer Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118062315941 22.121662348509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang