Seedans
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rivieroewer 116, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R4 900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Seedans is geleë op die oewer van die Hartenbosriviermond soos dit in die see vloei. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende, met die strand net 'n paar meter verder. Die vakansiehuis is naby talle besienswaardighede, winkels, restaurante en doendinge.
Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n driestapelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Op die boonste verdieping is 'n aparte TV-kamer vir die kinders (daar is DVD's en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring).
Die kombuis is toegerus met al die moderne geriewe wat nodig is vir 'n sorgvrye selfsorgverblyf. Dit beskik oor 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die leefarea loop uit op die patio met skouspelagtige uitsigte oor die strandmeer en see en beskik oor braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 99
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Rivieroewer 116, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Seedans het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rivieroewer 116, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang