Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeduiker

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 74 resensies vir Seeduiker
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Christa D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Lekker.

Skoon en gerieflik en goeie prys.

Andre F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Was baie gerieflik en netjies, sal vir seker weer daar bly.

Sien sterre.

Marietjie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Kunstig en gerieflike eenheid.

Ons het een aand oornag en baie gerieflik gebly.

Stephen M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M

Sal definitief weer soontoe gaan.

Baie lekker plekkie, skoon en veilig, eienaar baie gasvry en vriendelik.

Scharia M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharia M

Wonderlike wegbreek naweek gekomplimenteer deur lekker verblyf. Dankie Marius.

Wonderlike gasheer, lieflike plek, veilig en netjies. Sal beslis weer daar bly. Kerneels en woef-kind was 'n added bonus.

Denrico C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denrico C

Comfortable.

It was very comfortable, clean and a fun experience.

Eon T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon T

Baie oulike blyplek, baie netjies met vriendelike klientediens, sal die plek vir seker aanbeveel.

Veilige blyplek met al die nodige fasiliteite.

Belinda S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

A most enjoyable stay, albeit for one night.

The unit had everything we needed and the host (Marius) was friendly and helpful. Will definitely book again if and when the opportunity arises. Thank you Seeduilker.

Eurelia M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurelia M

Gerieflik, skoon en mooi.

Netjiese en praktiese slaapplek. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs en gevoel van veiligheid.

Lisa B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B

Meer as wat ek verwag het.

Die plek is wonderlik. Vriendelike diens en ek sal weer daar tuisgaan. Gerieflik vir klein familie. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Arnold Lionel Allan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Lionel Allan M

Fantasties

Ons was baie gasvry ontvang en is deurentyd op die hande gedra deur ons gasheer en gasvrou. Die plek het ons wildste verwagting oortree en is baie fantasties veral as jy wil wegbreek vir 'n rustige naweek na 'n besige week. Die sekuriteit is uitstekend en die fasiliteit is geleë in 'n rustige omgewing, glad nie ver van die SSK nie. Definitely to be recommended.

Jaun-marie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun-marie M

Rustig.

Lekker gebly. Vriendelike en behulpsame gasheer.

James C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C

It was a very relaxing weekend. The host are very accommodating. Great value for money.

Maybe a set of steak knives will be great.

Tinus W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W

Gasvryheid op die Weskus.

Alhoewel ek baie laat gearriveer het, was ek steeds baie vriendelik ontvang. Die plek was kraaknet en die bed was baie gemaklik. Baie vriendelike gasheerpaar. Sal graag weer hier oorbly.

Lito K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lito K

Nice at the seaside!

Very good! Great place for a couple or small family. Everything provided for an enjoyable stay.

Mark W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Very pleasant and relaxed.

The owner was very polite and helpful. We weren't there for long, but we would stay there again.

Willie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D

Baie goed ontvang en gasheer en gasvrou was vriendelik en behulpsaam die hele tyd.

Baie tevrede met verblyf en sal enigiemand aanbeveel om daar te gaan bly. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer. Plek baie skoon en ook veilig.

Deon V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies. Rustige atmosfeer.

Sal aanbeveel vir naweek wegbreek.

Leonie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V

Goeie, netjiese akkommodasie. 'n Lekker naweek en ons het die blommekyk baie geniet!

Goeie verblyf, skoon en netjies, die kombuis is goed toegerus, stil buurt, parkering binne erf. Langebaan is goed geleë om die Weskuspark te besoek.

Andre J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

Heel voldoende.

Moelik om te kry. Geen naambord. En geen kontaknommer.

Neville B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville B

Very pleasent, well run by Marius and Amanda.

I really enjoyed my stay. I would recommend it to anybody. Well run and had everything you need. Very kind and helpful hosts, thanks Marius and Amanda.

Mel L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel L

Vriendelik, netjies, privaat en veilig.

Sal weer gebruik maak en kan dit vir seker aanbeveel.

Rewado B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rewado B

Rustig en stil.

Dit was lekker maar ons het nie geweet daar mag nie vriende oorkom nie. As ons dit geweet het sou ons 'n ander plek gevat het waar jy familie en vriende kon oornooi. Nie om daar te slaap nie. Maar wel net sit en gesels.

Andre H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Gerieflike genot.

Alles wat jy nodig het om 'n lekker paar dae by Langebaan deur te bring is by hierdie plek. Die huisie bly 'n wenner!

James D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Baie lekker.

Sal vir seker weer gaan. Ontbyt was baie lekker en goedkoop. Alles was perfek.

Teresa K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa K

We had a great time.

Amanda and Marius were excellent hosts. Will definitely go again.

Wilma V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma V

Baie geniet.

Lekker gekuier en geslaap dankie.

Andre H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Lekker geriewe, nuwe, netjiese plek.

Lekker gebraai, ons het niks kortgekom nie en die kinders het ook lekker geslaap. Amanda-hulle was baie gasvry soos altyd en ons gaan binnekort vir ons derde keer!

Tracy R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tracy R

Ons het nie veel tyd daar spandeer nie maar die ontvangs was verwelkomend.

Die plekkie is bietjie duur maar is netjies en skoon en ons het beslis lekker geslaap. Die boonste verdieping is beslis nie vir lang mense bedoel nie maar ons dogter het dit vreeslik geniet. Sal weer hier bly en aanbeveel vir ander.

Bert L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert L

Baie lekker gebly. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam.

Sal vir seker weer teruggaan vir ’n langer tydperk.

Jolanda F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda F

Lekker

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Pieter S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Rustige omgewing en redelik privaat.

Die eenheid het alles in wat basies nodig is.

Sunay C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunay C

Comfortable stay, centrally located, friendly hosts.

The accommodation is spacious (considering that it's self catering), clean and comfortable.

Jocelyn P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jocelyn P

Dit was fantasties.

Die plek is ruim, was op kort kennisgewing beskikbaar. Gashere was vriendelik en sal beslis vir hulle aanbeveel.

Graham C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham C

Seeduiker is regtig ’n oulike plekkie.

Ons kuier by Seeduiker was regtig net wat ons nodig gehad het. Die woonstel waarin ons tuis was vir die naweek was baie netjies en die kombuis was ten volle toegerus. Net die oorhangse stort was bietjie knap en ongemaklik, maar ons het lekker gekuier en het die rus en vrede van die omgewing geniet. Die braai-area kan net ook n bietjie meer privaat gemaak word. Maar ek gee dit ’n 4 uit 5 wat baie goed is.

Eugene V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Basies, maar aanvaarbaar.

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon.

Jade B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade B

Amazing!

Absolutely amazing stay! The owners were friendly, the room was clean. Located perfectly in the center of Langebaan, close to shops and the town.

Juliet M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet M

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Seeduiker het alles wat ons nodig gehad het.

Mischka T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mischka T

Great.

Friendly people. Privacy. Neat. Clean. Safe. Decent.

Virginia H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Virginia H

Awesome.

Thanks a million Amanda. You and your husband are the most friendly and kind guests. Will definitely stay at Seeduiker in the near future.

Herman L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Herman L

Dit was rustig en stil.

Die peperpot was leeg en soutpot vuil en ligte in kombuis het nie gewerk nie.

Roshen K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Roshen K

Was overpriced.

Safe environment, owners accommodated our request.

Eugene V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene V

Gemiddelde verblyf.

Geriewe uiters basies. Stort in bad pla, kan selfs gevaarlik wees. Geen handdoeke. Genoeg veilige parkering.

Pine P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pine P

Netjies en skoon.

Het slegs vir oornagverblyf gebruik. Al wat pla is die stort bo die bad.

Louis H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Uiters uitstekend.

Baie vriendelike en gasvrye plek om te bly.

Louise O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O

Fantastiese mense!

Vriendelike ontvangs, baie behulpsame mense. Huis weg van huis af, baie netjies en sal beslis weer daar bespreek.

Rosa V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa V

Dit was heel lekker.

Stort baie klein maar verder het ek lekker gekuier.

Anton H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H

Seeduiker is bekostigbaar, netjies en in veilige area.

Seeduiker is bekostigbaar, netjies en in 'n veilige area. Amanda en haar man is fantastiese mense en baie behulpsaam.

Sarel B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Gemaklik en stil omgewing met alles wat nodig is.

Ek het die 4 nagte hier geniet. Ek het meestal rondgery in die omgewing om al die mooi plekke te sien en die aande in die wooneenheid deurgebring. Alles wat nodig is was beskikbaar en as ek iets wou weet kon ek net vra.

Andries T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries T

Aangenaam, skoon en netjies.

Baie dankie vir jul gasvryheid. Dankie ook dat jul ons dogtertjie so tuis laat voel het - sommer speelgoed uit die motorhuis gehaal. Ons waardeer dit baie!

Mirlicha J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirlicha J

Awesome.

Alles was so lekker ingerig en baie veilig en awesome. Sal beslis ander aanbeveel wat 'n rustige wegbreek soek.

Nadia F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia F

Gemaklik.

Gerieflike plekkie met alles wat jy nodig het.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mayleen H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mayleen H

Nice and clean and friendly, but shower needs attention.

It was nice and friendly but felt it only suited myself for one night.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Roelien B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Roelien B

Onpersoonlik.

Die akkommodasie is regoor die huis se agterdeur. Geen privaatheid wanneer die akkommodasie se voordeur oop is nie.

Marice M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marice M

Baie bekostigbare verblyf met goeie parkering en vriendelike eienaars.

Veilig, bekostigbare, ruim woonstel.

Glennis D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glennis D

Ons was 5 dae by Seeduiker. Aangename gasheer en vrou. Goeie diens, heerlik gebly.

Ons het die rustige atmosfeer baie geniet. Perfekte plek vir "anytime breakaway". Seeduiker is tops!

Josephine D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine D

Die ideale wegbreeknaweek net wat die vier van ons nodig gehad het.

Was ongelooflik lekker in Langebaan vir ons. Was self my eerste keer daar en dankie Amanda en Marius vir julle vriendelikheid, dit maak ook net die kuier ook soveel so die moeite werd!

Christiaan E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan E

Ons het ons verblyf by die Seeduiker geniet en die diens was puik.

Die eenheid het aan al ons behoeftes voldoen vir die duur van ons verblyf.

Robert W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert W

Ongemaklik gestort en rug was baie seer van super sagte matras.

Plek was hoofsaaklik vir slaapplek gebruik. Vir persoonlike keuse was die matras ver te sag. Die stortgeriewe in die badkamer was ook ongemaklik. Verder was die huisie goed toegerus gewees.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sandra F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sandra F

Lekker geslaap en lekker gebly.

Die plekkie is heel aangenaam. Trappe baie ongerieflik na boonste vlak. Beddens slaap baie lekker. Badkamer geriewe bietjie klein en ongerieflik. Genoeg warm water en genoeg beddegoed.

Jo-ann B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann B

Gerieflike, netjiese, veilige eenheid. Beslis waarde vir geld.

Die eenheid is baie goed toegerus. Ons het werklik baie tuis gevoel veral met Amanda en Marius se fantastiese gasvryheid. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat waarde vir geld met soveel voordele soek.

Brenda G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G

Great value, service and location.

All four of us agreed that this accommodation was a real find. It was cost effective, neat and clean with secure off-road parking. The owners were extremely friendly and couldn't have been more helpful. Hope to return for a longer stay.

Jacques D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Als wat mens nodig het en netjies.

Dankie aan Amanda en haar man vir hulle vriendelikheid en als wat hulle ekstra gedoen het. Kan die mense baie hoog aanstel. Beste van als is jy kan net een nag oorslaap indien jy dit nodig het.

Amelia S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Die eienaars is gasvrye mense, die plek is netjies en veilig en ons het lekker gekuier en ontspan!

Ongelooflike mooi plek met 'n pragtige strand en vriendelike mense.

Seeduiker se terugvoer

Dankie Amelia, lekker gewees om julle hier te he, hoop ons sien julle gou weer.

Seeduiker
Vicky S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S

Baie gerieflik.

Veilig met vriendelike ontvangs.

Anna B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Netjies, veilig en vriendelike mense.

Sien die sterre.

Debmarie S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debmarie S

Fantasties!

Baie skoon en veilig! Beveel dit 100% aan! Waarde vir geld! Baie dankie aan Amanda Swanepoel en haar man (sy naam vergeet: JAMMER) vir die fantastiese, veilige en bekostigbare verblyf. Ek beveel alreeds my vriende aan om daar te gaan bly. Ek kom beslis weer! Baie sterkte vorentoe!

Anton N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton N

Dit is 'n gesellige plekkie baie sentraal geleë.

Ons was vriendelik ontvang. Alles was netjies skoon gewees alhoewel die yskas, wat by die bed staan, geraas het. Omgewing is pragtig en baie sentraal geleë. Ongelukkig is daar aan die paaie gewerk wat toegang bemoeilik het.

Phillane G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillane G

Plek is netjies en het alles wat mens nodig het.

Lekker gebly, maar stort se temperatuur kan aangewerk word. Was of baie warm of baie koud.

Tilana S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tilana S

Baie gerieflik, vriendelike diens.

Sien asb. die sterre.

Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seeduiker-weg 38, Langebaan-buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280b9e7b5804dacbb0d9d0927b70401b4b54b2742252285cb4728fe32d0581fb7c81b10c1fa60cdfd66d8a56d1820ce55ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 38 Seeduiker Road Langebaan Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.089685156094 18.043740391731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang