Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeduiker

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Christa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker. Skoon en gerieflik en goeie prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Was baie gerieflik en netjies, sal vir seker weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kunstig en gerieflike eenheid. Ons het een aand oornag en baie gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal definitief weer soontoe gaan. Baie lekker plekkie, skoon en veilig, eienaar baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scharia M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Wonderlike wegbreek naweek gekomplimenteer deur lekker verblyf. Dankie Marius. Wonderlike gasheer, lieflike plek, veilig en netjies. Sal beslis weer daar bly. Kerneels en woef-kind was 'n added bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denrico C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Comfortable. It was very comfortable, clean and a fun experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eon T
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie oulike blyplek, baie netjies met vriendelike klientediens, sal die plek vir seker aanbeveel. Veilige blyplek met al die nodige fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

A most enjoyable stay, albeit for one night. The unit had everything we needed and the host (Marius) was friendly and helpful. Will definitely book again if and when the opportunity arises. Thank you Seeduilker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurelia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gerieflik, skoon en mooi. Netjiese en praktiese slaapplek. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs en gevoel van veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Meer as wat ek verwag het. Die plek is wonderlik. Vriendelike diens en ek sal weer daar tuisgaan. Gerieflik vir klein familie. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seeduiker-weg 38, Langebaan-buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280b9e7b5804dacbb0d9d0927b70401b4b54b2742252285cb4728fe32d0581fb7c81b10c1fa60cdfd66d8a56d1820ce55ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 38 Seeduiker Road Langebaan Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.089685156094 18.043740391731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang