Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeduiker

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seeduiker-weg 38, Langebaan-buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seeduiker bied netjiese selfsorgwoonstelle met alles wat gaste nodig het vir 'n naweekwegbreek. Geleë in die gewilde Langebaan Buiteklub aan die Weskus, is die woonstel op die eienaar se eiendom geleë. Verblyf bestaan uit twee selfsorg-eenhede.

Seeduiker 1 bied verblyf vir tot 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n solderstyl-slaapkamer is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die solder-styl slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Seeduiker 2 bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en is 'n oopplan-eenheid wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed, die badkamer is toegerus met 'n stort.

Langebaan is 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Langebaan is 'n maklike uur se ry vanaf Kaapstad geleë en bied 'n ideale basis vanwaar die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Christa D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Skoon en gerieflik en goeie prys.
Mei 2024
Andre F
5.0
Was baie gerieflik en netjies, sal vir seker weer daar bly. Sien sterre.
Mrt 2024
Marietjie G
Saam met lewensmaat
5.0
Kunstig en gerieflike eenheid. Ons het een aand oornag en baie gerieflik gebly.
Mrt 2024
Stephen M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer soontoe gaan. Baie lekker plekkie, skoon en veilig, eienaar baie gasvry en vriendelik.
Mrt 2024
Scharia M
Saam met vriende
5.0
Wonderlike wegbreek naweek gekomplimenteer deur lekker verblyf. Dankie Marius. Wonderlike gasheer, lieflike plek, veilig en netjies. Sal beslis weer d...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Seeduiker-weg 38, Langebaan-buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeduiker het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seeduiker-weg 38, Langebaan-buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280b9e7b5804dacbb0d9d0927b70401b4b54b2742252285cb4728fe32d0581fb7c81b10c1fa60cdfd66d8a56d1820ce55ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 38 Seeduiker Road Langebaan Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.089685156094 18.043740391731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang