Seefront Familie Huis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Salwa M - Jan 2024
Algehele gradering
Holiday filled with fun and adventure.
Wilmarene C - Mei 2023
Algehele gradering
Puik, veral vir groot groepe. Dalk onpretensieus,maar so gemaklik!
Seefront Familie Huis se terugvoer
Ons is opgewonde om aan te kondig dat WiFi nou beskikbaar is!
Marita V - Apr 2023
Algehele gradering
Sjoe!
Nina L - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklik, asemrowend en lieflik om saam te kuier.
Marlene P - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Ansie D - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies met 'n pragtige see uitsig.
Shereeza B - Apr 2019
Algehele gradering
Eenvoudig maar netjies, en asemrowende uitsig.
Pj L - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike tyd gehad met prima see-uitsig!
Robert B - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Heleen L - Sep 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerSeefront Familie Huis se terugvoer
Goeiedag Heleen,
Ek is baie jammer om te verneem dat jy nie tevrede was met jou verblyf nie. Die eenheid is 'n familie huis waar ons as a familie baie jare wonderlike tye deurgebring het en steeds doen. Dit is n gesellige huis, wat perfek vir 'n seevakansie is.
Die breekgoed en meubels is ou antiek stukke wat al generasies lank in ons familie is en wat van ons plaashuis af na die strandhuis gebring is. Ek is jammer as jy meer moderne goed verwag het. Ek is baie jammer vir die ongerief oor die skottelgoedwasser wat gelek het. Alhoewel, ek jou kan verseker dat daar absoluut geen fout met die masjien is nie. Die kombuis is oorgedoen 'n paar weke gelede en die bouers het per ongeluk die masjien rondgeskuif en die pyp nie korrek gekonnekteer toe hulle klaar met hulle werk was nie. Ek vra om verskonining dat ons dit nie nagegaan het nie. Julle het spesifiek vir 6 kamers gevra en ons het seker gemaak dat 6 kamers reggemaak was. Deel van die opknappingswerk van die huis is dat ons nuwe blindings in party kamers laat insit en die blindings vir daardie spesifieke kamer was nog nie gereed met julle koms nie.
Ek is opreg jammer dat jy teleurgesteld was met julle verblyf.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 187, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang