Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seafront Self Catering

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Lesley G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Great location in Vic Bay, basic but clean interior. We enjoyed our stay. Perfect location, basic but very neat interior. Lovely to have the outdoor patio area! The indoor braai/fireplace needs work as the house constantly smells like smoke, even when we arrived, so we had to keep the doors open a lot. A carpet is more maintenance but even a simple straw-type one would be nice for winter to keep the space a little warmer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Netjies en skoon, beste ligging! Die huis is ruim en beskik oor al die nodige geriewe, selfs 'n skottelgoedwasser! Die huis was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n uitstaande ervaring om daar tuis te gaan. Ins het lekker gebly. Die plek se ligging is uitstaande en so netjies en goed toegerus. Ons sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darcelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

It was beautiful, stunning, and great. Our stay as a family was a wonderful weekend. We really enjoyed it. The house is spacious and well equipped. We will definitely stay there again. The view was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marijke N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Die hele familie het die strand geniet, twee van ons het meermale per dag gesurf. Dit was baie lekker, Seefront Selfsorg was nog nie besig in daardie week nie. Ons het min weggereis gedurende ons 3-dag verblyf. Na ons vertrek het ek 'n belangrike item in die huis vergeet. Beide die gasheer en die skoonmakers het moeite gedoen om dit aan my terug te besorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Seafront Self Catering
Baie dankie, Marijke Nel, en is so bly julle het dit geniet.

Caitlin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2023

Good location, basic ameninities. Seefront Selfsorg is ideally located on the doorstep of Victoria Bay beach. The house itself seems run down and basic maintenance has been neglected. A deep clean is definitely needed. The towels need to be replaced and the linen updated. Overall, we had a good stay outside the house and spent most of the time on the verandah.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Seafront Self Catering
Thank you for the review. The building itself is getting done over with new white cladding as we speak and painting will be done inside.

Jacques D
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2023

Lieflike ligging, maar die huis kort definitief aandag. Kaste en meubels is gehawend en kan sien hulle is ver verby hulle datum.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Amanda L
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jan 2023

Ligging was great gewees en alles wat jy nodig het wat daar gewees. Die selfsorg het alles wat jy nodig het en alles het goed verloop. Ek voel net dat daar wel aandag gee moet word om kombuiswasbak op te dateer en so ook die badkamers. Skoonmaak van die plek was nie so goed nie. Wasmasjien en tuimeldroër vuil gewees. Badkamers kort goeie skoonmaak en ook in area waar wasgoed opgehang moet word. Daar was ook net kerse beskikbaar vir loadshedding. Dalk meer aandag daaraan spandeer aangesien loadshedding nie gou weg gaan nie. Vensters in die kamers ook baie vuil.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Seafront Self Catering
Amdanda, dankie vir jou boodskap. Ons vra verskoning dat die plek nie na wense skoon was vir jou nie. Ek neem dit op met die personeel. Groete

Dave N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2023

Plek kort baie aandag, see-uitsig seker beste ooit. Sal beslis meubels moet vervang, breekgoed. Binnebraaier moet upgrade. Cleaners doen beslis nie hulle werk nie, braaie op die stoep vuil, vol stompies, stoep se vloer nie gewas nie na sy daar was, parkering 'n probleem as jy groot voertuig het, maar die ligging en die view sal jy nie maklik weer kry nie. As plek upgrade kry, sal ek weer gaan.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Theresa
Seafront Self Catering
More, dankie vir die boodskap. Baie jammer dat die plek nie ordentlik skoon was nie. Ons sal aandag daaraan gee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 159
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 159
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaai-weg 1, Victoriabaai, George, 9301, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543ddf8f5e73dde56ad4f4717ebca6d3e967c57be5e24a1198c7b68b1199f83ec8f0e81032488a144ea715ff1559704acf9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 159 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 1 Victoria Bay Road Victoria Bay 9301 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.004895570013 22.548435123526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang