Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seehuis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 12 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 206, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 696 R10 157 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seehuis bied selfsorgverblyf en is in Yzerfontein, aan die Weskus, geleë. Gaste kan die pragtige see-uitsigte vanaf die patio of lekker lang staptogte op die strand geniet.

Dié dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is op die eerste verdieping geleë. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer spog met 'n balkon wat na die see kyk. Die eerste verdieping bied ook 'n informele gesinskamer, met 'n TV wat sekere DStv-kanale en Netflix het.

Op die grondvlak is die gastetoilet, die oopplan-kombuis en die leefarea. Die volledig toegeruste kombuis het toebehore en toebehore om maaltye voor te berei. Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n kaggel, 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan en 'n kroegarea. Hierdie leefarea maak oop op die patio wat uitkyk op die see, wat 'n braai-area en swembad bevat. Die swembad is nie kindervriendelik nie. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Seehuis is heeltemal van die netwerk af en word aangedryf deur sonkrag en batterykrag. Dit is ten volle funksioneel tydens beurtkrag of kragonderbrekings.

Gaste kan nabygeleë doendinge soos perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, wildritte, begeleide staptogte en swem geniet.

Alhoewel kinders welkom is, moet gaste kennis neem dat hierdie huis nie kindervriendelik is nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Seehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Dassen Island-rylaan 206, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 696
R12 696 R10 157
per nag (plek vir 8)
Vanaf R12 696
R12 696 R10 157
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 206, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2791eca7e8c0a3cce5d3d9494b2396d61210d1c0df2de9bc441b985aeae03ecfaa4bbb43b2087f0436c3cc05d1d368c13430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 696 nouVanaf R10 157 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 206 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.373167 18.176509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang