Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeeHuis Witsand

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Greg V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Stunning home in beautiful location. The house is beautifully appointed. Easy check-in and out. We loved every second, especially the walks on the beach and sheltered braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
Lang verblyf
4.8
Jan 2021

Ons het heerlik vakansie gehou. Die huis is uitstekend toegerus, ons het niks gekort nie. Dink nie daar is 'n beter ligging in Witsand nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
SeeHuis Witsand
So bly julle het dit geniet! Seehuis het al vir so baie families goeie herinneringe gegee.

Johanna R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2021

Wonderlike see-uitsig vanaf boonste verdieping. Ons het heerlik gebly, die huis is pragtig en het 'n pragtige uitsig oor die see vanaf die leefvertrekke bo. Daar kan wel aandag gegee word aan van die deurslotte. Een van die deure na buite kan glad nie sluit nie. Die een badkamer se deur kan nie op knip, die deur by kombuis is 'n gesukkel, die wasmasjien lek water. Maar as 'n geheel is dit 'n pragtige plek en ons het die 4 dae verblyf terdeë geniet. Daar is meer as genoeg om jou mee besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
SeeHuis Witsand
Joey, ons is bly dat julle ook Seehuis geniet het. Ons sal beslis aandag gee aan die deurslotte. Hulle word gereeld nagegaan en vervang, maar die seelug bly maar 'n uitdaging.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 750
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a9835706ef3374e4192b2051a61bd9a6465c62e4bb5802dc6b640882eb071692a87b258c748dd7bf2444ebb4e44f57dbda9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 1 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.39559895593 20.856613191996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang