Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elsabe K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Seehuis is die perfekte plek as jy wil rus. Jy hoor, sien en ruik die see. Die perfekte plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlik, rustig, verfrissend! So lekker na aan die strand en so rustig. Dit het gevoel asof ons die enigste mense daar was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Seehuis
Dankie vir die resensie Het toe gesukkel met die bye. Hulle het toe onder die plafon ingegaan maar ons het toe reggekom. Groete Nico Petro

Marlene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ongelooflik! Asemrowende uitsig oor die see en die natuur. Skoon, netjies en veilig. Volledig toegerus met alles wat nodig is. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Ons het elke aand gaan slaap met die gedruis van die see en wakker geword met voëlgesang. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Ek beveel die Seehuis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Seehuis
Weereens baie dankie vir die mooi resensie en dat julle die moeite gedoen het. Hoop julle kom gou weer. Groete Nico Petro

Murray B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Highly recommendable. We thoroughly enjoyed our stay at Seehuis. Clean, quiet with beautiful surroundings. All amenities one needs are there. A really great place to relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Seehuis
Dankie vir die resensie, Murray Basset.

Thomas S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Rustig, veilig, skoon, gerieflik, en naby die see en natuur. Ons het baie lekker daar gebly. Dit is baie skoon en netjies. Nico en Perto is baie goed en baie behulpsaam. Dit is so veilig ek het nie eers gesluit nie. Alle geriewe wat jy sou nodig kry is daar, en alles werk. Die see en strand is verskriklik mooi daar. Al die mense is verskriklik vriendelik en behulpsaam in die hele omgewing. Die tuin is ook baie mooi. Ek sal die blyplek vir enige iemand aanbeveel wat 'n rustige vakansie wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Seehuis
Baie dankie en kom gerus weer. Groete. Nico Petro

Ilse B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Pragtige huis. Baie netjiese moderne plek met 'n pragtige uitsig, gerieflike groot dek en stapafstand van strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petro
Seehuis
Hi Ilse Dankie dat jy die moeite gedoen het om n resensie te skryf. Dit word regtig wardeer en kom gerus weer. Groete Nico Petro

Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Het baie lekker gekuier, sal dit weer doen. Modern en gerieflike huis. Lekker, stil en veilige omgewing. Kon fokus om te ontspan. Het die uitsig geniet en die nabyheid van die see. Het letterlik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Seehuis
Hi Jan Baie dankie dat jy die moeite gedoen het vir die resensie. Kom gerus weer. Dit was nie nodig om skoon te maak nie maar ons waardeer dit. Groete Petro

Lungelwa D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

It was a very neat and quiet place. Very friendly owners, always checked in on us that everything is fine? If we need help we can ask them. Waya-Waya Wi-Fi connection, a private beach, everything there was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Seehuis
Hi Lungelwa Thanks for the rating and we hope to see you soon again Regards Petro

Sam Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

The place is beautiful. We enjoyed our stay, and we got a very warm welcome. We felt at home through out our stay. And the place is beautiful. Would recommend it to anyone looking for a peaceful, beautiful place. And I’m most definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Seehuis
Thanks and we would love to have you back. Regards Nico

Erik And Alice V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Heerlik gekuier. Gasheer en -vrou is oulike mense. Het baie tuis gevoel en het heerlik daar gebly! Mens kan sê met privaatstrand omdat daar baie min ander mense op strand te siene is. Ons is ook bederf met vars vis wat die gasheer self gevang het. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Seehuis
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het met die resensie. Dit was lekker om julle te ontvang. Kom gerus weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mthunzilaan 56, Khamangabay, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8JbW3uv5ruwt9bXAgPJZP11bxgiZVagdp7ITva1PKYQ7UzuuD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 56 Mthunzi Avenue Khamangabay 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.850602938342 28.115964097755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang