Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 26 resensies vir Seehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elsabe K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K

Seehuis is die perfekte plek as jy wil rus. Jy hoor, sien en ruik die see.

Die perfekte plekkie!

Truter V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truter V

Heerlik, rustig, verfrissend!

So lekker na aan die strand en so rustig. Dit het gevoel asof ons die enigste mense daar was!

Seehuis se terugvoer

Dankie vir die resensie
Het toe gesukkel met die bye. Hulle het toe onder die plafon ingegaan maar ons het toe reggekom.
Groete
Nico Petro

Seehuis
Marlene N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N

Ongelooflik!

Asemrowende uitsig oor die see en die natuur. Skoon, netjies en veilig. Volledig toegerus met alles wat nodig is. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Ons het elke aand gaan slaap met die gedruis van die see en wakker geword met voëlgesang. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Ek beveel die Seehuis aan!

Seehuis se terugvoer

Weereens baie dankie vir die mooi resensie en dat julle die moeite gedoen het.
Hoop julle kom gou weer.
Groete
Nico Petro

Seehuis
Murray B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray B

Highly recommendable.

We thoroughly enjoyed our stay at Seehuis. Clean, quiet with beautiful surroundings. All amenities one needs are there. A really great place to relax and unwind.

Seehuis se terugvoer

Dankie vir die resensie, Murray Basset.

Seehuis
Thomas S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S

Rustig, veilig, skoon, gerieflik, en naby die see en natuur.

Ons het baie lekker daar gebly. Dit is baie skoon en netjies. Nico en Perto is baie goed en baie behulpsaam. Dit is so veilig ek het nie eers gesluit nie. Alle geriewe wat jy sou nodig kry is daar, en alles werk. Die see en strand is verskriklik mooi daar. Al die mense is verskriklik vriendelik en behulpsaam in die hele omgewing. Die tuin is ook baie mooi. Ek sal die blyplek vir enige iemand aanbeveel wat 'n rustige vakansie wil hê.

Seehuis se terugvoer

Baie dankie en kom gerus weer. Groete. Nico Petro

Seehuis
Ilse B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse B

Pragtige huis.

Baie netjiese moderne plek met 'n pragtige uitsig, gerieflike groot dek en stapafstand van strand.

Seehuis se terugvoer

Hi Ilse
Dankie dat jy die moeite gedoen het om n resensie te skryf. Dit word regtig wardeer en kom gerus weer.

Groete
Nico Petro

Seehuis
Jan N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Het baie lekker gekuier, sal dit weer doen.

Modern en gerieflike huis. Lekker, stil en veilige omgewing. Kon fokus om te ontspan. Het die uitsig geniet en die nabyheid van die see. Het letterlik tuis gevoel.

Seehuis se terugvoer

Hi Jan
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het vir die resensie.
Kom gerus weer.
Dit was nie nodig om skoon te maak nie maar ons waardeer dit.
Groete
Petro

Seehuis
Lungelwa D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungelwa D

It was a very neat and quiet place.

Very friendly owners, always checked in on us that everything is fine? If we need help we can ask them. Waya-Waya Wi-Fi connection, a private beach, everything there was perfect.

Seehuis se terugvoer

Hi Lungelwa
Thanks for the rating and we hope to see you soon again
Regards Petro

Seehuis
Sam Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam Z

The place is beautiful.

We enjoyed our stay, and we got a very warm welcome. We felt at home through out our stay. And the place is beautiful. Would recommend it to anyone looking for a peaceful, beautiful place. And I’m most definitely coming back.

Seehuis se terugvoer

Thanks and we would love to have you back.
Regards
Nico

Seehuis
Erik And Alice V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik And Alice V

Heerlik gekuier.

Gasheer en -vrou is oulike mense. Het baie tuis gevoel en het heerlik daar gebly! Mens kan sê met privaatstrand omdat daar baie min ander mense op strand te siene is. Ons is ook bederf met vars vis wat die gasheer self gevang het. Ons kom weer!

Seehuis se terugvoer

Baie dankie dat julle die moeite gedoen het met die resensie.
Dit was lekker om julle te ontvang. Kom gerus weer

Seehuis
Emmerick V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerick V

Rustig en aangenaam.

Silwerskoon, en gemaklike verblyf. Foto's op webtuiste lyk presies soos die werklike verblyf. Selfs met beurtkrag, het die eienaars dit baie goed ingerig vir gaste, en is daar ligte en 'n "inverter" vir die TV beskikbaar om nie in die donker te wees nie. Ook 'n gasstofie is beskikbaar. Die eenheid is geleë in 'n baie stil veiligheidskompleks, en loop mens 'n paar meter af na 'n baie stil en skoon strand. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars, wat graag inligting gee oor die omgewing en besienswaardighede. Die verblyf is sowat 30 km uit Oos-Londen, so groot winkelkomplekse is nie naby nie, maar dit is nie 'n groot probleem nie, mens moet maar net genoeg kruideniersware koop wanneer mens wel by 'n winkel is. Daar is wel 'n goed toegeruste Spar sowat 12km vanaf die verblyf. Ons het heerlik gekuier en werklik gerus. Baie dankie.

Seehuis se terugvoer

Baie dankie.
Die beskrywing is baie goed en ek hoop die nuwe gaste het ook nou 'n idee van hoe lekker dit is.
Groete
Nico Petro

Seehuis
Cliff C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff C

Fantastiese plek.

Hartlik ontvang deur Petro en Nico. Bo gemiddelde skoon, veilige, netjiese plek, waar mens die see kan hoor en sien, tussen baie soorte wilde voels en bokkies. Pragtige skoon en veilige swem, visvang, stap en fietsry strand, waar mens net kan ontspan en die natuur geniet. Geen samedromming van mense nie. Rustig. Hulle sien ons gou weer!

Seehuis se terugvoer

Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om die resensie te stuur dit word wardeer. Kom gerus weer.
Groete
Nico Petro

Seehuis
Gerda V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Asemrowende uitsig, pragtige huis.

Seehuis is netjies, skoon en goed toegerus. Die tuin is pragtig en die uitsig en omgewing is fantasties mooi. Die eienaars is vriendelik en gasvry. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer teruggaan!

Seehuis se terugvoer

Dit was lekker om julle by one te he. Kom gerus weer

Seehuis
Chrisnette S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisnette S

Veilige, privaat verblyf, klipgooi van die strand af.

Petro en Nico is ongelooflike mense wat jy so tuis laat voel. Die woonstel is reg onder hul huis, maar dit is so privaat! Heerlike stoep en 'n see uitsig uit elke venster uit. Ons het bespreek vir 'n langnaweek en het elke oomblik geniet. Die strand is 'n klipgooi van die woonstel af en dis een van die veiligste strande wat ons in 'n lang tyd besoek het. Kan tot 19:00 in die aand op die strand baljaar sonder enige kommernis. Ons sal beslis weer bespreek vir 'n wegbreek. Die woonstel is ten volle toegerus met als wat jy benodig. Ons het 'n 2 jarige wat baie besig is en die woonstel is veilig vir kinders en kon heerlik op die stoep sit in die aande en die bokkies en apies kyk. Hierdie is beslis die "hidden gem"!

Sanette L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette L

Seehuis was 'n wonderlike wegbreek van die alledaagse gejaag. Dit is so rustig en stil. Jy hoor net die see en die natuur. Die tuin was pragtig. Sal verseker weer daar wil gaan bly.

Dit is so rustig en stil. Jy hoor net die see en die natuur. Die tuin was pragtig. Sal verseker weer daar wil gaan bly. Die eienaars was baie vriendelik en baie behulpsaam.

Seehuis se terugvoer

Dankie vir die resensie. Kom gerus weer.
Groete
Nico, Petro

Seehuis
Nicolette S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S

Alles wat ons verwag het en meer.

Petro en Nico was baie verwelkomend en ons het so tuis gevoel, die fasiliteite is bo verwagting en ons het natuurlik die uitsig geniet kort stappie na heerlike strand. Baie spasie en alles wat jy nodig het. Ons het baie veilig gevoel en sal beslis weer gaan. Dankie julle!

Seehuis se terugvoer

Hi Nicky
Dankie vir die resensie kom gerus weer.
Groete
Nico Petro

Seehuis
Clarence H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarence H

Nico en Petro se huis is presies wat hulle adverteer.

Nico en Petro is baie goeie gashere, en hulle laat mens sommer welkom voel in die woonstel. Die Khamanga bay estate is veilig en vergelykbaar met die beste veiligheids komplekse in Gauteng. Daar is winkels om die nodige te koop binne 20-30 minute se ry. Ek sal beslis Cintsa en Nico en Petro se plek aanbeveel, veral vir mense wat moeg is om altyd KZN of Wes-Kaap toe te gaan vir vakansie en graag iets anders wil doen. Dit is naby aan die privaat hek na die strand. Die huis is gerieflik en die stoep het n mooi uitsig oor die see. Ons het ons kuier baie geniet en sal weer kom kuier as die geleentheid hom voordoen.

Seehuis se terugvoer

Hi Clarence
Dankie dat julle die moeite gedoen het met die resensie.
Kom gerus weer.

Groete
Nico Petro

Seehuis
Retha G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G

Was rustig.

Het lekker gerus en die huis is pragtig, skoon en netjies. Sal vir seker weer 'n draai by die Seehuis gaan maak.

Seehuis se terugvoer

Baie dankie kom gerus weer

Seehuis
Elsje K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje K

Beautiful spacious unit and amazing hosts.

Seehuis is a spacious well equipped 2 bedroom unit with a lovely kuier stoep. Unit is in a large security controlled complex and is close to the beach. Very friendly hosts.

Seehuis se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en ek sien uit daarna dat julle weer kom.
Groete
Petro en Nico

Seehuis
Wiehan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan D

Uitstekende ligging, fantastiese verblyf! Baie vriendelike en toeganklike eienaars! Sal vir seker aanbeveel en self weer gaan!

Veilige, vriendelike, fantastiese plek!

Henry F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry F

Relaxing with great hospitality.

Petro and Nico made us feel welcome from the minute we arrived. They were incredibly hospitable and we had a great time fishing and walking along the beautiful beaches. We will definitely be back again.

Rene V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Asemrowende uitsig, veral met volmaan.

Ons verwagtinge is oortref met die goeie uitsig en lekker gawe eienaars se aanbod. Die kinders wil graag hulle kleinkinders hier los by ons eendag. Lekker man, lekker!

Theresa D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Lieflike woonstelletjie onder die hoofwoning - privaat, netjies, goed ingerig.

Petro en haar man was baie vriendelik en behulpsaam en ons was spyt dat ons nie langer kon bly nie. Die huisie was alles wat ons wou gehad en nodig gehad het vir ons oorbly en ek kan dit beslis aanbeveel. Net 'n klein entjie se stap na 'n wonderlike, lang strand.

Seehuis se terugvoer

Baie dankie.

Groete,
Nico Petro

Seehuis
Alida C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C

Veilig en rustig.

Het dit baie geniet. Is welkom laat voel in 'n baie netjies en veilige plek met 'n mooi uitsig. Visvang is goed en Nico help graag dat jy 'n vis sal vang. Dankie julle ons het lekker gerus.

Dina K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina K

Heerlike, rustige see-vakansie.

Ek, my man en twee kleuters het heerlik vakansie gehou. Baie veilige omgewing en kindervriendelik. Ons sal beslis weer daar vakansie hou. Ek beveel Seehuis definitief aan!

Michiel G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel G

Vriendelike, vreedsame en veilige familie wegbreek.

Met die aankoms is ons baie vriendelik verwelkom deur Nico en Petro by hulle Seehuis. Die huis was baie skoon en netjies, volledig toegerus (let wel daar is nie 'n oond sou jy dit benodig nie) vir alles wat ons nodig gehad het. Lekker still en rustige area met private toegang tot die strand. Sal die Seehuis hoogs aanbeveel en beslis weer gaan kuier.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mthunzilaan 56, Khamangabay, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8JbW3uv5ruwt9bXAgPJZP11bxgiZVagdp7ITva1PKYQ7UzuuD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 56 Mthunzi Avenue Khamangabay 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.850602938342 28.115964097755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang