Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seehuisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 13, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 694 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seehuisie is 'n selfsorg-2-slaapkamer-villa in Langebaan en ideaal vir 'n rustige wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende. Hierdie eiendom is stapafstand vanaf Langebaan-strand en 7 km vanaf Club Mykonos.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die solderarea het 2 driekwartbeddens wat geskik is vir 2 kinders. Die gemeenskaplike badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is langs die kombuis en is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel wat lei na die buite-area met buitesitplek, 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai.

Seehuisie is 'n kort entjie vanaf restaurante, 'n winkelsentrum en ikoniese besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Seehuisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Strandweg 13, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seehuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 694
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 694
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 13, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc84369bc20f43a853121ff5985d7fcab0f6568ab327169c9c19b403c2fd1e787ab5718359f85a84ae7471a6c52bc5aca5307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 694 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 13 Beach Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.089736 18.031412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang