Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seehuisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Tasneem A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Nice and cosy. The house is nice and cosy, within walking distance to the sea and tidal pool. The family really enjoyed the stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very nice cozy place. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhamiz H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

We had a good stay. We had a freak incident with the next door house, where the barge board broke off and fell on our vehicle and caused some damage to the bonnet. The owner of our unit made contact with us and is in the process of finding an amicable solution. Other than that we had a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Dis 'n perfekte huis by die see. Die ligging van die huis is perfek, dit is baie veilig in die park en mens is net 30m van die see. Als was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauricia B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Fantastiese woonplek met goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

'n Heerlike vakansie! Ons het heerlik gebly. Seehuisie is pragtig en regtig volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark-twaine M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Baie lekker. Baie goed gebly en ons verskriklik geniet. Die stort was geblokkeer, was toe gedwing om die trap uit te haal, sodat water vinniger in die drain af kan gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isobel
Seehuisie
Ons is bly dat jul lekker gebly het. Ons is ook jammer om te hoor dat die stort geblokkeer was. Julle het ons geensins daarvan in kennis gestel nie; ons sou onmiddellik reëlings getref het om die situasie te beredder. Ons is egter teleurgesteld dat jul dit in eie hande geneem het en die stort-trap verwyder het. Ek spu jul aanraai om in die toekoms die eienaars/agent te kontak en nie sake in eie hande te neem nie.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adriaan Basson B
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Feb 2024

Lekker gekuier, maar daar is "beter" akkommodasie oorkant seehuisie. Dit was 'n wanvoorstelling van die ligging, maw, nie op die strand nie?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Isobel
Seehuisie
Geagte Adriaan, Ek wil graag uitlig dat daar nêrens genoem word dat die huis 'op die strand' is nie. Daar word wel genoem, in die kwotasie wat aan u gestuur word ten tye van u navraag, dat dit loopafstand van die strand is d.m.v. 'n privaat paadjie wat plus/minus 50m van die see af is.

Samantha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

So peaceful and calm. Best place to relax. We love the accommodation. Would love to stay longer next time. Unfortunately Eskom hit us with Stage 6 load shedding during our stay, but that didn't spoil the fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Isobel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 989, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf41ebb0ec3e184886eb4aaa66467aec94750eec115f504ea74dc11e5b8584f2b932d56d5bc7af95974ad9cfbb7cb792515c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 66 5 1 5 Tuna Street 989 Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392462819237 20.861774003388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang