Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seehuisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Danielle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very nice cozy place. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Dis 'n perfekte huis by die see. Die ligging van die huis is perfek, dit is baie veilig in die park en mens is net 30m van die see. Als was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhamiz H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

We had a good stay. We had a freak incident with the next door house, where the barge board broke off and fell on our vehicle and caused some damage to the bonnet. The owner of our unit made contact with us and is in the process of finding an amicable solution. Other than that we had a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauricia B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Fantastiese woonplek met goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

'n Heerlike vakansie! Ons het heerlik gebly. Seehuisie is pragtig en regtig volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adriaan Basson B
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Feb 2024

Lekker gekuier, maar daar is "beter" akkommodasie oorkant seehuisie. Dit was 'n wanvoorstelling van die ligging, maw, nie op die strand nie?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Isobel
Seehuisie
Geagte Adriaan, Ek wil graag uitlig dat daar nêrens genoem word dat die huis 'op die strand' is nie. Daar word wel genoem, in die kwotasie wat aan u gestuur word ten tye van u navraag, dat dit loopafstand van die strand is d.m.v. 'n privaat paadjie wat plus/minus 50m van die see af is.

Samantha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

So peaceful and calm. Best place to relax. We love the accommodation. Would love to stay longer next time. Unfortunately Eskom hit us with Stage 6 load shedding during our stay, but that didn't spoil the fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Ontspannende naweek. Ons het baie lekker gebly. Enigste probleem was die stort wat op dam, en lek en herstelwerk benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Isobel
Seehuisie
Ons is bly dat jul lekker gebly het. Ons gee dadelik aandag die stort.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Isobel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 989, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf41ebb0ec3e184886eb4aaa66467aec94750eec115f504ea74dc11e5b8584f2b932d56d5bc7af95974ad9cfbb7cb792515c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 64 5 1 5 Tuna Street 989 Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392462819237 20.861774003388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang