Seekat on Malmok
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers waar van die eerste 'n dubbelbed en die tweede 2 enkelbeddens het. Let asb. dat die badkamer en suite met die dubbelbedkamer is en kan dus slegs via hierdie kamer bereik word, al is dit die enigste badkamer. Die badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea, sitarea, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die eenheid het ook 'n privaat ingang, stoep, 'n ingeboude braai en maak van sonkrag gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 is met die deposito betaalbaar en sal terugbetaal word via bankoordrag 5 to 7 dae na vertrek, sodra die huis nagegaan en in orde gevind is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en addisionele fooie gehef sal word indien daar gevind word dat meer gaste as waarvoor bespreek is die perseel gebruik. Voorsien asb. bankbesonderhede met aankoms.
Minimumverblyftydperk:
2 nagte gedurende laag- en midseisoen
3 nagte oor langnaweke
4 nagte oor Paasnaweek
7 nagte gedurende hoogseisoen
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n bad, stort en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die ander 2 gaste slaap op die slaapbank in die sitarea. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea, sitarea, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die eenheid het ook 'n privaat ingang, stoep, 'n ingeboude braai en maak van sonkrag gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 is met die deposito betaalbaar en sal terugbetaal word via bankoordrag 5 to 7 dae na vertrek, sodra die huis nagegaan en in orde gevind is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en addisionele fooie gehef sal word indien daar gevind word dat meer gaste as waarvoor bespreek is die perseel gebruik. Voorsien asb. bankbesonderhede met aankoms.
Minimumverblyftydperk:
2 nagte gedurende laag- en midseisoen
3 nagte oor langnaweke
4 nagte oor Paasnaweek
7 nagte gedurende hoogseisoen
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers waar van die eerste 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het en die tweede slaapkamer het dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea, sitarea, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die eenheid het ook 'n privaat ingang, stoep, 'n ingeboude braai en maak van sonkrag gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 is met die deposito betaalbaar en sal terugbetaal word via bankoordrag 5 to 7 dae na vertrek, sodra die huis nagegaan en in orde gevind is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en addisionele fooie gehef sal word indien daar gevind word dat meer gaste as waarvoor bespreek is die perseel gebruik. Voorsien asb. bankbesonderhede met aankoms.
Minimumverblyftydperk:
2 nagte gedurende laag- en midseisoen
3 nagte oor langnaweke
4 nagte oor Paasnaweek
7 nagte gedurende hoogseisoen
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmokstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang