Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seekat on Malmok

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmokstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seekat on Malmok is 'n selfsorgwoonstel in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorpie is veral gewild onder diegene wat op soek is na 'n Mediterreense atmosfeer, afgewitte vissershuisies, eindelose strande, en hemelsblou water.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede met slaapplek vir tot 13 gaste. Die eenhede sluit Seekat 1, 2 en 3 in. Al die kamers het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, of albei. Elke eenheid het ook sy eie ingang, stoep, 'n braai-area en maak van sonkrag gebruik.

Geriewe en dienste op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens en lughawependeldiens op versoek in en gaste kan voëlkyk op die perseel.

Aktiwiteite in die area sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, swem, visvang, wynproe, wildritte en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Charl S
Saam met lewensmaat
5.0
Moeite werd. Baie lekker, dis my 2de keer en sal definitief weer daar bly.
Okt 2024
Corne V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Our place of happy returns. Perfect stay in Paternoster. Within walking distance of the beach, shops and restaurants. Gill is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Errol I
Gesin met klein kinders
5.0
Die plekkie was baie lekker en die kinders het dit baie geniet. Lekker loop af. Die plekkie was baie lekker en die kinders het dit baie geniet. Lekker...
Sien meer
Sep 2024
Elmien P
Saam met vriende
5.0
Wonderlik! Netjies, goeie ligging, pragtige uitsig.
Sep 2024
Damian S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n wonderlike plek om te bly. Seekat 1 is 'n baie lekker plek om te bly. Alles is gerieflik.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Malmokstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seekat on Malmok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmokstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe377917dfc07b5c4a642f5960ef8f121c540226681157d7c101cd7a5feee409a71fff31c5805a9564f2139e36fc8be39623b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 101 5 1 5 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.807139836523 17.897544559524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang