Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seekat

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 29 Sep 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bree-straat 11, Eenheid 25, Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 R587 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seekat is 'n moderne selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Langebaan.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n eenplaatkonveksiestoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n eethoekie met stoele toegerus. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.

Hierdie eenheid is naby geriefswinkels en restaurante, ongeveer 300 m vanaf die strandmeer, en naby verskeie besienswaardighede binne Langebaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is kompleks braai area beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Shafieka M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for our relaxing getaway. We recently stayed at The Seekat, an excellent bachelor’s flat, and it exceeded my expectations. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Makoma M
5.0
The apartment was clean. Please make an iron available for guests. Enjoyed the stay in Langebaan, just too windy to enjoy the beach. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Steven D
Saam met lewensmaat
5.0
Seekat is 'n lekker plek en goed geleë. Dankie, ons het lekker gebly.
Des 2024
Anthony Z
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Very enjoyable and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Madel F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, veilig en modern. Ons het lekker gebly. Daar is net 'n tekort aan kas spasie en nerens om nat handdoeke op te hang nie.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Bree-straat 11, Eenheid 25, Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seekat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
R 880 R 587
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R 880 R 587
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bree-straat 11, Eenheid 25, Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc1a87c9db6cc6618ab56f9a641081c6ebe512611a4599d2078d06c5a3d51546946002f43bfb30f960efd24a013bcf1791b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R587 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 11 Bree Street Unit 25 Madriko 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.0917135 18.033347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang