Seekat
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Jun 2024 tot 8 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 11, Eenheid 25, Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seekat is 'n knus selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Langebaan, ideaal vir 'n paartjie.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n eenplaatkookplaat, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Hierdie eenheid is naby geriefswinkels en restaurante, ongeveer 300 m vanaf die strandmeer, en naby verskeie besienswaardighede binne Langebaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Bree-straat 11, Eenheid 25, Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 11, Eenheid 25, Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap