Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seekatwoonstel te Glentana

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Seekatwoonstel te Glentana
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Zandrea D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zandrea D

Het lekker gebly onder andere. Maar het meer verwag vir wat ons betaal het.

Het lekker gebly. Maar maak maar eers seker of alles voldoende is. Hul sê daar is geen loadshedding. Maar 1ste aand wat ons kry wat lw ons laaste was. Werk net ligte. Nie TV, wasmasjien, skottelgoedwasser ens nie. Onder andere wou ek hare blaas en kon toe nie. Moes alles volgende oggend afjaag om voor 10 uit te wees. Daar is nie waaier/aircon nie. So neem maar iets saam vir warmer dae. Vriendelike mense maar soos ek sê, het bietjie meer verwag vir die prys.

Seekatwoonstel te Glentana se terugvoer

Dankie Zandrea, die eerste aand se kragonderbreking was a.g.v. die inverter wat nuut opgestel is. Ek sien wel dat LekkeSlaap se beskrywing oor die 'inverter' is nie korrek nie. Dit is slegs opgestel om elektrisiteit vir ligte en internet te voorsien, nie toebehore nie. Daarvoor het ons die gasstoof geïnstalleer. Ek vra om verskooning daarvoor, ek het gevra dat hulle dit regstel op die beskrywing. Ons sal ook 'n waaier in die toekoms byvoeg.

Groete,
Pieter

Seekatwoonstel te Glentana
Vanaf
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 5, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ea902418e7409d5aa0ca8f411d378f39a7e48a151db692a1145e04a71e66df34c15289c41422bdb4f334ac1fbe05171aad0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 5 Seekat Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048362 22.3129839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang