Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seekraal Vakansiehuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Seekraal Vakansiehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Francis V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V

Dit was baie goed toegerus, modern en gerieflik met baie spasie.

Baie dankie vir julle huis, dit was so perfek vir ons groot groep, dit is perfek toegerus met baie ekstras en ons het baie lekker gekuier en gerus en veilig gevoel. Ons sal beslis weer kom kuier.

Chelesté J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chelesté J

Wonderlike sport verjaarsdag toer.

Wow, ek moet sê ons tydjie daar was wonderlik. Alles was lekker cosy en rustig. Sal enige tyd die vakansiehuis aanbeveel. Daar was net 'n foutjie met krag wat getrip het as 'n hele paar elektriese toestelle aan is.

Jane D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane D

Relaxing.

Beautiful house with all necessities. Perfect location for a relaxing weekend and large family.

Seekraal Vakansiehuis se terugvoer

Beste Jane
Baie dankie vir jou rating op LekkeSlaap.
Ek sal dit waardeer as jy vir ons 'n paar voorstelle kan gee van hoe ons kan verbeter?

Vriendelike groete,
Liza

Seekraal Vakansiehuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Reineckelaan 5, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53dd4198a32d02a6bae9ce950f376fa8c93852133ecaf4596b60183a8af8576aec7b23b2e8dd24b2c2171b112addfc74d6c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 13) 3 5 1 5 5 Reinecke Lane Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 14:00 -34.366768729738 21.410922310324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang