Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seekraal Vakansiehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Reineckelaan 5, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Seekraal Vakansiehuis is 'n bekoorlike huis wat in Stilbaai-Wes geleë is en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand vanaf die rivier en net 'n kort entjie se ry vanaf die hoofstrand. Die huis is die ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 13 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n TV, 'n ingeboude braai en gemaklike rusbanke in.

Die huis maak oop op 'n patio met buitesitplek. WiFi-toegang en parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 13 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Seekraal Vakansiehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Reineckelaan 5, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seekraal Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Reineckelaan 5, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53dd4198a32d02a6bae9ce950f376fa8c93852133ecaf4596b60183a8af8576aec7b23b2e8dd24b2c2171b112addfc74d6c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 13) 3 5 1 5 5 Reinecke Lane Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 14:00 -34.366768729738 21.410922310324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang