Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seemansrust

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marrastraat 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 559 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Seemansrust is 'n gerieflike en knus strandhuis met lieflike uitsigte oor die Langebaan-strandmeer en is reg op die water geleë. Dit is 'n ideale opsie vir strand- en waterentoesiaste en bied ook gaste om die pragtige Weskus-sonsondergange te ervaar.

Dié eiendom kan tot 9 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 'n enkelbed sowel as 'n stapelbed het. Hierdie 2 kamers deel die derde badkamer wat ook 'n stort het. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitkamer het skuifdeure wat oopmaak na 'n omheinde patio met 'n etenstafel, sitplek en 'n ingeboude braai wat 'n ideale plek is vir gaste om gehaltetyd saam deur te bring terwyl hulle die strandmeer-uitsigte bewonder. Buite beskik die eiendom oor 'n uitgestrekte omheinde tuin asook veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Marrastraat 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 559
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R5 559
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marrastraat 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cce290b1d5d437c41ef7cb41c4c09b9902544221ffe60501f20038560f998c8d223adfc66141d306685be7e1c33f5c6a22f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 559 per nag (plek vir 9) 1 Marra Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0939537 18.0304366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang