Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seemansweg 72

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 72, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 655 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Seemansweg 72 is 'n ruim, smaakvol versierde vakansiehuis in die hartjie van Struisbaai en is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie aangesien daar 'n swembad op die perseel en ongelooflike see-uitsigte is.

Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 2 kamers met 'n stapelbed. Vier van die badkamers het elk 'n stort en daar is 'n bad en 'n stort in die vyfde badkamer.

Dié huis het 2 leefareas wat elk 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Elke kombuis lei na 'n etenstafel en albei sitareas het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea op die grondverdieping beskik oor 'n binnebraai-area met 'n kroeg. Buite is 'n lieflike tuinarea met 'n swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Seemansweg 72, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 655
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R6 655
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 72, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca644872c7e22f77cd37fdffda104ec7f3ca1e6464228aa8ef7a38bb9206598d22fb2afc81ad991a5078da66e4237ad061bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 655 per nag (plek vir 14) 72 Seemans Road Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812884 19.956218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang