Seemeeu
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carlin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Hector C - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was 'n voorreg om in Seemeeu te bly. Alles van topgehalte. Ligging was goed.
Seemeeu se terugvoer
Hector, ek waardeer jou goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste by Seemeeu te kon gehad het.
Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Anneline S - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Seemeeu se terugvoer
Anneline, dankie vir jou moeite met jou resensie, ek waardeer. Ons is so bly as ons gaste hul verblyf by Seemeeu geniet. Ons hoop om julle terug te ontvang, dit was so lekker om julle as gaste te kon hê.
Groete
Carlin
Rina A - Jun 2024
Algehele gradering
Die beste vakansie wat ek al ooit beleef het.
Seemeeu se terugvoer
Rina, baie dankie vir die puik resensie wat ons ontvang het, ons waardeer dit baie. Ek is so bly dat julle jul verblyf geniet het. Ons hoop om julle weer by Seemeeu te ontvang.
Groete
Carlin Kotze
Christine C - Mei 2024
Algehele gradering
Bitter lekker. Spesiaal.
Seemeeu se terugvoer
Christine, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is baie bly as ons gaste die huis geniet, ons streef daarna om dit 'n lekker ervaring te maak. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom. Groete, Carlin
Hanlie S - Apr 2024
Algehele gradering
Beste waar ek nog gebly het.
Seemeeu se terugvoer
Hanlie, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ek waardeer die goeie resensie. Dit sal 'n vreugde wees om jul terug te verwelkom by Seemeeu.
Johan N - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en stil in netjiese goed toegeruste huis.
Seemeeu se terugvoer
Johan, baie dankie vir jou goeie resensie, ek waardeer dit. Dit was heerlik om julle as gaste by Seemeeu te kon hê. Ons hoop om jul weer vorentoe daar te verwelkom. Groete, Carlin
Hazel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely peaceful holiday.
Seemeeu se terugvoer
Hazel, thank you very much for the excellent review. We try to make our guests' stay as comfortable as we can. I appreciate the tidiness of the house after you left, it really was a great pleasure to have you as our guest and hope to have you back some time in the future. Regards, Carlin
Gert En Anelia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige huis langs see.
Seemeeu se terugvoer
Gert en Anelia, ek is bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie dat julle tyd geneem het vir 'n resensie, ek waardeer dit. Ons streef daarna om die beste vir ons gaste te doen. Ons hoop om julle weer eendag terug te verwelkom. Groete, Carlin
Jaque S - Jan 2024
Algehele gradering
Gegaan om te rus, en het lekker ontspan.
Nico V - Mrt 2024
Algehele gradering
Pure West Coast enjoyment.
Seemeeu se terugvoer
Thanks Nico for your favourable review, much appreciated. You were great guests and we hope to welcome you back sometime in the future. Regards, Carlin
Daphne S - Jul 2024
Algehele gradering
Baie welkom gevoel.
Seemeeu se terugvoer
Daphne, baie dankie vir jou goeie resensie, ons streef daarna om ons gaste se verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ek is bly julle het jul tydjie geniet en ons hoop om julle weer terug te ontvang by Seemeeu.
Groete
Mariette N - Des 2023
Algehele gradering
Excellent in all aspects.
Linda H - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike huis met baie ruimte vir lekker kuier.
Seemeeu se terugvoer
Linda, baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle was puik gaste, ons hoop om julle binnekort weer te ontvang. Groete, Carlin
James A - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi. Skoon en netjies.
Seemeeu se terugvoer
James, baie dankie vir die goeie resensie. Dit was heerlik om julle as gaste te kon hê. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete Carlin
Lucelle O - Sep 2023
Algehele gradering
Hemel op aarde!
Seemeeu se terugvoer
Lucelle, baie dankie vir jou goeie terugvoer, dit word baie waardeer. Ons hoop om julle gou weer by Seemeeu te ontvang. Groete Carlin
Elise O - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese, mooi, netjiese blyplek.
Seemeeu se terugvoer
Elise, ek is so bly julle het jul tydjie by Seemeeu geniet. Dankie vir jou goeie resensie, dit word baie waardeer. Ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom. Groete Carlin
Martie C - Sep 2023
Algehele gradering
Silwerskoon en stylvol.
Seemeeu se terugvoer
Martie, baie dankie, ek waardeer jou goeie resensie. Ek is bly julle het die verblyf geniet en die tydjie in ons kontrei. Mag die res van die jaar sonder enige voorvalle wees en net vreugde bring. Groete Carlin
Theresa V - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Seemeeu se terugvoer
Theresa, ek is bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet. Baie dankie vir jou goeie resensie, ek waardeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Groete Carlin
Hester D - Jul 2023
Algehele gradering
Vakansie saam met eggenoot.
Seemeeu se terugvoer
Hester, baie dankie vir die goeie resensie, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete Carlin
Dirk W - Jun 2023
Algehele gradering
Very nice but just too short.
Seemeeu se terugvoer
Dirk, thanks for the review. We have a very goed flower season at the moment. Sorry about your bad weather, hope to welcome you back some time in the future. Regards Carlin
Wanda D - Jun 2023
Algehele gradering
Ek sal Seemeeu aanbeveel aan almal!
Seemeeu se terugvoer
Wanda, ek is so bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Dankie vir die goeie resensie, julle was puik gaste.
Groete Carlin
Marlene D - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek waar ons heerlik gekuier het.
Sanli C - Apr 2023
Algehele gradering
Seemeeu is 'n bewys dat prakties ook pragtig en ruim kan wees!
Seemeeu se terugvoer
Hi Koot, baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê, ons hoop dat ons jul weer in die toekoms terug kan verwelkom. Groete Carlin
Martin A - Mrt 2023
Algehele gradering
Good house in nice and quiet surrounding.
Seemeeu se terugvoer
Hi Axel, thanks for your review. I am looking at the wifi options, but some guests still wants the full DSTV package as well and this makes the expenses a bit high and guests do not want to pay to much, but I am considering it strongly. I hope to see you back in future. Regards Carlin
David D - Jan 2023
Algehele gradering
We had a great stay.
Seemeeu se terugvoer
Thanks, David, for your lovely review. I appreciate it very much. It was lovely to have you and your family as guests; we hope to have you back sometime in the future.
Regards,
Carlin
Celeste L - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en netjies.
Seemeeu se terugvoer
Hi Celeste, dankie dat jy vir Seemeeu 'n goeie resensie gegee het. Julle was puik gaste en ons sal julle so graag weer wil ontvang. Groete, Carlin
Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Seemeeu se terugvoer
Johan,
Ek is so bly julle het jul verblyf geniet, baie dankie vir die puik resensie wat ons ontvang het.
Ons streef altyd daarna om vir ons gaste 'n goeie kuier ervaring te bied.
Ons hoop ons kan julle vorentoe weer terug verwelkom by Seemeeu.
Vriendelike Groete,
Carlin
Johan F - Okt 2022
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld in Lambertsbaai.
Seemeeu se terugvoer
Johan, ek is so bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet.
Ons probeer ons bes om dit vir ons gaste 'n heerlike verblyf ervaring te bied.
Dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit.
Ons hoop om julle binne kort weer terug te verwelkom by Seemeeu.
Groete,
Carlin
Maria J C - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig in alle opsigte.
Lees meerSeemeeu se terugvoer
Riki, baie dankie vir jou goeie resensie, dit was vir ons 'n voorreg om julle by Seemeeu te ontvang. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete Carlin
Jan E - Sep 2022
Algehele gradering
Seemeeu het aan al ons verwagtinge voldoen.
Seemeeu se terugvoer
Jan, baie dankie vir jou goeie resensie. Ons streef daarna om dit vir ons gaste so gemaklik moontlik te maak, sodat hulle 'n heerlike kuier ervaring kan hê. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang by Seemeeu. Groete, Carlin.
Anton D - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Seemeeu se terugvoer
Anton, baie dankie vir die goeie resensie, ek hoop regtig dat ons jul weer vorentoe terug kan verwelkom. Groete Carlin
Marlene H - Jul 2022
Algehele gradering
Seemeeu is pragtig.
Seemeeu se terugvoer
Marlene, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Groete Carlin
Zs L - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlike tuiste.
Seemeeu se terugvoer
Zelda, baie dankie vir die goeie resensie. Ons streef daarna om ons gaste se kuier so gerieflik moontlik te maak. Ek is bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet. Ons hoop om jul weer by ons te verwelkom. Groete, Carlin.
Hannetjie F - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plek. Baie ruim met alles wat jy nodig het.
Seemeeu se terugvoer
Hannetjie, baie dankie vir jul goeie resensie, dit word waardeer. Ons hoop om julle weer by Seemeeu te ontvang in die toekoms.Groete Carlin
Paul M - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent facilities, extremely well equipped.
Seemeeu se terugvoer
Hi Paul
I am so glad that you enjoyed your stay at Seemeeu. Thank you for the excellent review, we hope to welcome you back again sometime. Regards, Carlin.
Jennifer B - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful house. Tastefully decorated. Lovely view. Everything you need.
Seemeeu se terugvoer
I am so glad that you enjoyed your stay. We hope to see you back soon. Thank you for the lovely review. Regards, Carlin.
Marthie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Te lekker!
Seemeeu se terugvoer
Middag Marthie, ek is bly dat julle jul verblyf by Seemeeu geniet het. Ons hoop dat ons julle weer eersdaags sal kan ontvang. Groete Carlin Kotze
Petro D - Mrt 2022
Algehele gradering
Uiters skoon en netjies.
Gerber D - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik!
Pierre L - Jan 2022
Algehele gradering
Eerste keer in Lambertsbaai en awesome! Sal beslis weer daar wil gaan vir 'n naweek.
Sandra C - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en bogemiddeld skoon.
Seemeeu se terugvoer
Sandra, baie dankie vir die goeie resensie.
Ek is bly julle het Seemeeu geniet.
Dit is altyd vir ons lekker om ons gaste se verblyf so lekker as moontlik vir hulle te maak.
Ons hoop om jul weer vorentoe terug te verwelkom.
Groete, Carlin
Jacobus P - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties! Lieflike huis met uistekende fasiliteite en puik ligging. Sal definitief weer besoek en kan Seemeeu ten sterkste aanbeveel.
Seemeeu se terugvoer
Jacobus, ek is baie bly dat jul die tyd by Seemeeu geniet het. Julle was wonderlike gaste, en ons hoop om julle vorentoe weer te ontvang. Baie dankie vir die goeie resensie. Groete, Carlin.
Danie V - Jun 2022
Algehele gradering
Die pragtigste huis in Lambertsbaai, in ons opinie!
Johanna R - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Seemeeu se terugvoer
Johanna, ons het wel al aan die items wat gepla het aandag gegee. Ons is bly dat julle nogtans jul verblyf geniet het, ek sal dit baie waardeer dat indien jul dalk vorentoe weer by Seemeeu tuis gaan, my asb. onmiddellik sal kontak, sodat ek aan iets kan aandag gee wat dalk mag pla. Groete, Carlin Kotze.
Alta V - Des 2022
Algehele gradering
Mooi skoon.
Andries C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie ruim en goed ingerig.
Seemeeu se terugvoer
Ek is bly dat julle, jul besoek by Seemeeu geniet het. Ek sal aandag gee aan die versoek rondom ekstra neersit plek in die badkamers. Daar is wel 'n rakkie onder die spieels bokant die wasbak, maar seker nie vir almal voldoende nie. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete Carlin
Corne B - Des 2021
Algehele gradering
So lekker gekuier daar by Seemeeu.
Seemeeu se terugvoer
Hi Corne
Ek is so bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet.
Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang. Groete, Carlin.
Engela U - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Seemeeu se terugvoer
Hi Engela
Ek is so bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te ontvang.
'n Geseënde Kersfees vir julle en mag julle in die nuwejaar net baie seën en liefde ervaar.
Groete
Carlin
Lorinda V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Seemeeu se terugvoer
Hi Lorinda
Ek is bly dat julle die verblyf by Seemeeu geniet het. Die strykyster was per ongeluk in die stoorkamer toegesluit. Julle kon net vir Lindy-Ann gekontak het, sy sou met die grootste plesier die strykyster beskikbaar gestel het. Huidiglik het ons hoofsaaklik gaste wat vir 'n kort termyn oorslaap, maar ons sal dit definitief in die toekoms oorweeg om 'n skottelgoedwasser ens te verkry, indien ons die kostes daaraan sal kan regverdig.
Ons hoop om julle weer in die toekoms by Seemeeu te ontvang.
Groete
Carlin
Adele N - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige, netjiese plekkie.
Seemeeu se terugvoer
Dankie Adele, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Carol R - Apr 2021
Algehele gradering
A fabulous spacious well equipped house. Tastefully decorated. Will definitely recommend it.
Seemeeu se terugvoer
I am glad that you enjoyed Seemeeu. We hope that we can welcome you back sometime soon, to thoroughly enjoy its ambiance. Regards, Carlin.
Orpha C - Apr 2021
Algehele gradering
Juweel by Lambertsbaai.
Seemeeu se terugvoer
Baie dankie Orpha, ek is bly julle het jul verblyf geniet, ons sien uit om julle weer te ontvang. Groete Carlin.
Linette M - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was een ongelooflike vyfsternaweek. Baie dankie.
Seemeeu se terugvoer
Baie dankie Etienne, ek is bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Annika D - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies en rustig
Seemeeu se terugvoer
Ek is bly julle het Seemeeu geniet. Ons probeer om dit so gerieflik moontlik vir ons gaste te maak. Ons hoop dat jul ons weer sal besoek.
Angus O - Sep 2021
Algehele gradering
House very well designed for the freezing weather encountered. Firewood recommended.
Seemeeu se terugvoer
Hi Angus
I am glad you enjoyed your stay at Seemeeu. We do our best to make sure our guests enjoy their stay. The supply of firewood is just not possible, it is self catering and firewood is available 24 hours at the local gas station.
I hope you have a safe journey back and will be back to visit our beautiful West Coast region again.
Regards
Carlin
Stephanus B - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier met baie vuurmaak, met geen wind wat jou pla as daai sydeur oopstaan nie.
Seemeeu se terugvoer
Baie dankie Stephanus, ek is bly dat jul, jul verblyf geniet het. Ons hoop om jul een van die dae weer terug te ontvang.
Nick G - Des 2020
Algehele gradering
Als perfek, wonderlike plek vir ontspan en wegbreek.
Seemeeu se terugvoer
Ek is bly julle het jul tyd by Seemeeu geniet. Ons streef daarna dat ons gaste 'n heerlike verblyf tyd moet geniet. Ons hoop ons kan julle weer vorentoe ontvang.
Tersia V - Okt 2020
Algehele gradering
'n Baie gemaklike en ontspanne besoek.
Lees meerSeemeeu se terugvoer
Tersia, ek is bly dat jul die tyd by Seemeeu geniet het, ons sien uit om jul eersdaags weer te ontvang.
Wilhelm N - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese winter en/of somer Weskus-wegbreek.
Lees meerKarin D - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige plek!
Seemeeu se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet.
Johan D - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het opgedaag en was verras hoe netjies en pragtig die plek was. Jy is onmiddellik opgewonde oor die naweek wat voorlê.
Seemeeu se terugvoer
Baie dankie Johan, ons is bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet. Ons streef daarna om vir ons gaste 'n heerlike kuier ervaring te bied. Ons hoop om jul gou weer terug te ontvang.
Charmaine S - Jul 2020
Algehele gradering
Ons naweek by Seemeeu was absoluut fantasties. Die huis is skoon en baie ruim en daar is als wat mens benodig.
Theuns C - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon en nuut met hope ruimte om te ontspan.
Seemeeu se terugvoer
Baie dankie, Christine, ek is bly julle het jul verblyf by Seemeeu geniet. Ons streef daarna om hoë standaarde te handhaaf en gelukkige en tevrede gaste te huisves. Ons hoop om julle binnekort weer te ontvang.
Burnedette V - Aug 2020
Algehele gradering
West Coast “magic”.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penquin-straat 18, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang