Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seemeeu

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Conrad D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie skoon en netjies. Baie lekker gebly. Baie skoon en die plek het verwagting oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larissa H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Absolutely superb! Was so very happy I chose Seemeeu! The house is well cared for, spacious, super-clean and neat as a pin, with fast WiFi, comfortable beds, a huge kitchen with all you need, 2 fridges and the bonus of a scullery with a washing machine and tumble dryer! The bed in the main bedroom had an electric blanket and the second bedroom had hot water bottles and extra blankets in both rooms so we were quite warm. There is a lovely fireplace in the lounge, a super-comfy lounge suite, and an indoor braai. The area was quiet and felt safe - the house has an alarm system and a lock-up garage that you can access the house through when you park. It is a short walk from the house to the beach. Carlin was a warm and welcoming host who gave us great recommendations for eating out and even contacted us after we left to make arrangements to return a leather jacket to us that we had left behind!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlin
Seemeeu
Hi Larissa Thank you so much for your super nice review, very much appreciated. It was a great pleasure to have you as guests, I hope to have you back some time in the future. Warm regards

Hector C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was 'n voorreg om in Seemeeu te bly. Alles van topgehalte. Ligging was goed. Dit was baie lekker om in so 'n mooi, skoon en netjiese plek te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlin
Seemeeu
Hector, ek waardeer jou goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste by Seemeeu te kon gehad het. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete

Anneline S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie mooi plek met 'n pragtige uitsig. Hy is lekker naby aan die strand geleë en jy kan die see/branders die hele tyd hoor. Die plek is ook uiters netjies en baie goed toegerus met alles wat mense nodig het. Carlin was ook baie vriendelik. Ek sal die plek vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlin
Seemeeu
Anneline, dankie vir jou moeite met jou resensie, ek waardeer. Ons is so bly as ons gaste hul verblyf by Seemeeu geniet. Ons hoop om julle terug te ontvang, dit was so lekker om julle as gaste te kon hê. Groete Carlin

Rina A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Die beste vakansie wat ek al ooit beleef het. Sal dit enige tyd aanbeveel. Ek wil julle bedank, dit was my beste verblyf van al die plekke waar ek al gaan bly het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlin
Seemeeu
Rina, baie dankie vir die puik resensie wat ons ontvang het, ons waardeer dit baie. Ek is so bly dat julle jul verblyf geniet het. Ons hoop om julle weer by Seemeeu te ontvang. Groete Carlin Kotze

Christine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Bitter lekker. Spesiaal. Wat 'n wonderlike plek. So pragtig ingerig en 'n mooi uitsig. Alles wat mens nodig het is daar. Baie goed ingerig en uitgelê. Sal aanbeveel vir almal. Baie veilig ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlin
Seemeeu
Christine, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is baie bly as ons gaste die huis geniet, ons streef daarna om dit 'n lekker ervaring te maak. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom. Groete, Carlin

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en stil in netjiese goed toegeruste huis. Nadat ons daar was en deur die dorp gery het, is die verblyf beslis die beter keuse. Buite die dorp en heerlik stil met net die dreuning van die see 300m weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlin
Seemeeu
Johan, baie dankie vir jou goeie resensie, ek waardeer dit. Dit was heerlik om julle as gaste by Seemeeu te kon hê. Ons hoop om jul weer vorentoe daar te verwelkom. Groete, Carlin

Hanlie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beste waar ek nog gebly het. Pragtige, gerieflike, netjiese huis. Veilige parkering. Mooi see-uitsig. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlin
Seemeeu
Hanlie, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ek waardeer die goeie resensie. Dit sal 'n vreugde wees om jul terug te verwelkom by Seemeeu.

Hazel T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lovely peaceful holiday. Seemeeu is the most beautiful home. We had everything we needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlin
Seemeeu
Hazel, thank you very much for the excellent review. We try to make our guests' stay as comfortable as we can. I appreciate the tidiness of the house after you left, it really was a great pleasure to have you as our guest and hope to have you back some time in the future. Regards, Carlin

Gert En Anelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige huis langs see. Baie lekker gebly. Pragtige huis. Stapafstand na see. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlin
Seemeeu
Gert en Anelia, ek is bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie dat julle tyd geneem het vir 'n resensie, ek waardeer dit. Ons streef daarna om die beste vir ons gaste te doen. Ons hoop om julle weer eendag terug te verwelkom. Groete, Carlin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carlin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penquin-straat 18, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA324d8c57ad4bb4a8cb7e243199356266f5a1102105a51fcef9e3dd1daa2becbc07a35846d1b510f3f33c236c2f9ab882b342?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 67 5 1 5 18 Penquin Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.107515212783 18.304599504517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang