Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seemeeu

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 R5 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seemeeu is in Gouritsmond, 'n klein toeristedorpie in die Tuinroete-distrik, Wes-Kaapprovinsie, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek naby die see soek. Die strelende geluid van branders en die sout briesie nooi gaste om te ontspan.

Hierdie bekoorlike vakansiehuis is langs die kuslyn geleë en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en albei het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met slegs 'n toilet. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV gemeubileer is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar om in die motorhuis te gebruik vir gaste se gerief.

Gaste kan ontspan op die omheinde patio met buitemeubels en 'n asemrowende see-uitsig, waar hulle ook 'n al fresco-maaltyd kan geniet, sonbaai, of snags kan sterrekyk. Die eiendom is 'n entjie van die strand af geleë, en bekoorlike kafees en versteekte inhamme is almal naby. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seemeeu
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Margie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Kusweg 14, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seemeeu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f8b267bb4e421f394818b9e219cd4b6d37ab826ddff0bf7f566c541b8006da1125585100748a9b7b08d490d40f61d2c1a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R5 400 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 14 Kus Road Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.355953153637 21.877173102894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang