Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seepampoentjie Akkommodasie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gerrie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Best braai spot. Best view. Super clean. Bedding and towels in pristine condition. Landlord personally welcomed us. Will definitely go back. Best value for money with safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seepampoentjie Akkommodasie
Baie. baie dankie Gerrie.

Riandé V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Feb 2022

5/10. Parkering nie geskik vir groot voertuie nie. Kamer en kombuis is volledig ingerig en baie gerieflik, maar baie warm.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Shalene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Rustig, asemrowend. Ons het ons kuier baie geniet. Sal beslis Seepampoentjie wyd en syd aanbeveel. Die uitsig is rustig en pragtig. Amanda die ekstra myl geloop om ons huweliksherdenking spesiaal nog meer spesiaal te maak. Sal beslis weer gaan. Baie dankie Amanda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seepampoentjie Akkommodasie
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Harry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Baie lekker privaat, rustig, sentraal. Alles wat mens nodig het vir 'n rustige wegbreek. Goed ingerig, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seepampoentjie Akkommodasie
Baie dankie Harry Hoop om jul weer hier in ons pragtige dorpie te sien

Ester S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Pragtige uitsig en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan beslis die blyplek aanbeveel! Die braaiplek se uitsig is ongelooflik en parkering is veilig. Eienaars maak mens baie welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seepampoentjie Akkommodasie
Baie dankie Ester vir die mooi woorde. Was lekker om julle hier te hê!

Francois G
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Perfekte wegbreek. Ek het hier gebly vir 'n week vir werk. Ek was van my besprekingtyd tot my verlaattyd verwelkom en meer as net 'n gas hanteer. Baie vriendelik, mooi uitsig, en baie netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seepampoentjie Akkommodasie
Beste Francois, Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is enige tyd welkom. Mooi loop

Isabella Johanna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Baie vriendelike en professionele ontvangs. Rustige verblyf. Akkommodasie was so rustig, pynlik netjies en skoon. Pragtige see-uitsig en definitief akkommodasie om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seepampoentjie Akkommodasie
Baie dankie Isabel. Dit was net 'n groot plesier met julle hier. Dankie ook vir jul vriendelikheid. Alles van die beste met jou man se gesondheid.

Amy - Lee C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Ons het ons verblyf terdeë geniet by Seepampoentjie en sal beslis weet teruggaan. Amanda het ons goed ontvang. Die uitsigte is ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seepampoentjie Akkommodasie
Thank you Amy-Lee for the kind words. Love to have you back here soon xx

Gerald V
1 nag
5.0
Mei 2019

Goeie keuse vir sakereisiger wat wil ontspan met 'n view. Baie dankie aan Amanda wat my op die laaste nippertjie kon uithelp. Verblyf was presies waarna ek gesoek het. Het lekker die oggende en aande die uitsig waardeer oor die wye Gordonsbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seepampoentjie Akkommodasie
Gerald Baie dankie vir jou goeie resensie. Ek waardeer dit regtig. Vertel jou besigheidspelle van Seepampoentjie en Gordonsbaai asb. Lekker werk en hoop die Kaap sien jou weer binnekort

Anneline P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Lekker. Die tydjie by Seepampoentjie was baie aangenaam, sal beslis weer daarheen gaan. Die uitsig op die berg was die mooiste en natuurlik is die tuin pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Seepampoentjie Akkommodasie
Hi Anneline, Baie dankie dat julle by Seepampoentjie oorgeslaap het, net jammer julle kuier was gou verby. Dankie vir my lekker verrassing! Hoop om jul gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 47, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c5dc4f5a3c7e780dfb5a06be6f1d8ed76a01305308f2a9115da70de00fdf15ca589de0c377f5c5e47d7358f681875f2258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 47 Boundary Road Gordon’s Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.15886106048 18.879527667494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang