Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seepampoentjie Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 47, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seepampoentjie Akkommodasie is 'n privaat selfsorgwoonstel wat op die eienaar se eiendom in die hawedorp Gordonsbaai geleë is. Die dorp spog met pragtige strande, geniet 'n Mediterreense klimaat en bied die ideale seevakansie.

Hierdie ruim eenslaapkamerwoonstel het 'n aparte ingang en is ideaal om 2 gaste te akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die selfsorgkombuis is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en basiese geriewe. Ander geriewe sluit 'n braai-area met 'n pragtige berg-uitsig voor die eenheid in, daar is ook 'n lapa.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit die Strand Gholf-klub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg se wynlande, Strand Waterworld en die Hottentots Holland Natuurreservaat in.

Besoekers aan Gordonsbaai kan hulself in die warm sand van die skouspelagtige strande verdiep waar hulle 'n verskeidenheid watersportsoorte soos swem, branderplankry, snorkel, sonbaai, bootvaart en visvang kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Boundary-weg 47, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seepampoentjie Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 47, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c5dc4f5a3c7e780dfb5a06be6f1d8ed76a01305308f2a9115da70de00fdf15ca589de0c377f5c5e47d7358f681875f2258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 47 Boundary Road Gordon’s Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.15886106048 18.879527667494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang