Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeperdjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Seeperdjie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marcel V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V

Rustig.

Het baie lekker gebly. Kamer het alles wat jy nodig het as jy 'n paar dae in die Weskus wil gaan spandeer.

Elize D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Absoluut sal ons teruggaan.

Van die staan spoor af was ons verblyf net wonderlik. Ben is so 'n fantastiese gasheer. Ons het as vreemdelinge daar opgedaag en is as vriende daar weg. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dit is 'n moet. Baie skoon netjiese plekkie. Gemaklike bed om op te slaap. As ons iets nodig gehad het, het ons net gevra en Ben het voorsien. Wonderlike mens.

Seeperdjie se terugvoer

Dankie julle. Kom gerus weer!

Seeperdjie
Petrie H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrie H

Uitsonderlik spesiaal!

Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en sy vrou is 2 baie vriendelike, hulpvaardige mense wat uit hulle pad gegaan het om ons tydjie by hulle so gerieflik en veilig moontlik te maak. Hulle het elke oggend ons handdoeke kom vra sodat dit kon gewas en drooggemaak word vir ons volgende stort-sessies. Baie dankie, ons het dit baie waardeer.

Ria J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Baie netjies, veilig en gerieflik.

Heerlik gebly! Baie netjies, veilig en gerieflik. Ben is baie behulpsaam en vriendelik, ons is genooi vir koffie en ook die dag toe ons vertrek gehelp om die sleepwa te haak. Ons is op WhatsApp gevra of ons veilig tuis is. Sal beslis weer daar oorbly in die toekoms.

Ulanda N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda N

Perfect.

Ideally located. Friendly host. Neat, clean and tidy - just what we required for our stay. Value for money.

Seeperdjie se terugvoer

Dankie Ulanda. Dit was wonderlik om julle te kon ontvang. Kom gerus weer. Groete

Seeperdjie
Lynette N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette N

Ben was 'n baie aangename gasheer. Het baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Zorina A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zorina A

Very comfortable.

The owner is very friendly and ensured I had everything I needed. I reported a faulty kettle and it was replaced within minutes.

Stephan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan H

Rustige, gemaklike Weskus-wegbreek plek.

Baie lekker, skoon en gemaklike kamer. Ek het 'n ekstra strykyster gevra wat voorsien is. Vir 6 dae is dit effe ongemaklik om nie te kan kos maak nie.

Alta W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta W

Was aangename ervaring. Sal weer daar bly.

Baie lekker gebly, skoon en gerieflik.

Cindy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Netjiese en rustige blyplek met alles wat jy kan nodig kry.

Wat 'n uitstekende blyplekkie. Die eenheid was netjies en goed toegerus, met volop pakplek. Dis 'n kort loop na die strand, en 2 minute se ry van 'n kafee en eetplek. Die eenheid kyk uit oor 'n mooi tuintjie, en daar is veilige parkering vir 'n kar. Ben was 'n fantastiese gasheer en het seker gemaak dat ons gerieflik kon bly. Ideaal om weg te breek uit die stad. Sal definitief weer Seeperdjie besoek.

Elton T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton T

Absolutely amazing.

Dit was absoluut die perfekte plek vir ek en my vrou en ons kon lekker uitry na die plekke rondom Jacobsbaai.

Jacqui B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B

Wonderlik.

Baie lekker gekuier - eienaar super vriendlik en behulpsaam. Plekkie is stil en rustig. Sal weer gaan.

Seeperdjie se terugvoer

Dankie, Jacqueline.
Kom gerus weer.

Seeperdjie
Petrus M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly.

Seeperdjie se terugvoer

Baie dankie,
Kom gerus weer.
Groete
Ben

Seeperdjie
Christopher Y - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher Y

Ek en my dogter het heerlik by Ben se plekkie, Seeperdjie, gekuier.

Ben was baie gaaf en nadat ons ETA vir hom gestuur het, het hy ons ingewag. Hy het ons hartlik verwelkom en alles mooi verduidelik. Dit is 'n baie netjiese plekkie met alles wat mens nodig het. Ons het gevra vir twee enkelbeddens en dit was geen moeite nie. Dit is beslis waarde vir geld. Ons het eintlik net daar geslaap en per dag by my ander dogter en kleinkinders elders op Jacobsbaai gekuier. Dit was heerlik om dan na die rustigheid van Seeperdjie terug te gaan en lekker te slaap.

Seeperdjie se terugvoer

Christopher, dit was n groot voorreg om julle te ontvang. Kom gerus weer.

Seeperdjie
Charmaine K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine K

Ons het dit terdeë geniet en sal weer ons eerste keuse wees as egpaar.

Die ontvangs van die eienaar was baie professioneel en hartlik. Ons het dadelik tuis gevoel. Die warmte van ons huisie het ons baie veilig, gemaklik en baie gemoedsrus gegee. Sal enige tyd weer Seeperdjie kies. Dankie Ben, jy is en was ongelooflik.

Anne-marie H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie H

Die beste.

Die eienaar gaan uit sy pad om sy gaste welkom te laat voel. Ons sal weer daar tuisgaan. Dis regtig 'n plek om aan te beveel.

Seeperdjie se terugvoer

Baie dankie.
Dit was n voorreg om julle te ontvang.

Seeperdjie
Ernst Y - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst Y

Baie vriendelik ontvang en lekker gebly.

Jacobsbaai was vir ons die perfekte plek om die Weskus aan die suidekant te verken en blomme te kyk.

Leon H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H

Fantasties!

Skoon, gemaklik, en rustig. Eienaar baie vriendelik en besorgd oor ons gemak. Wat nog nie op onderste foto wys nie, is die ougatste opslaantafeltjie wat eienaar self gemaak en installeer het, om buite by te eet.

Elzabe B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe B

Baie netjies en bekostigbaar.

Seeperdjie is baie skoon, netjies en gerieflik. Ben het ons sommer met die intrapslag baie welkom laat voel. Daar is als wat jy nodig het tot 'n elektriese warmkombers vir ekstra lekker slaap op 'n koninggrootte bed van hoogstaande gehalte. Ben het ons voorsien van die nodige inligting om ons verblyf in die mooie Jacobsbaai ekstra spesiaal te maak. Seeperdjie is 'n kort stappie van die see af en in 'n lekker stil straat. Daar is ook 'n batterystelsel tydens beurtkrag, 'n groot pluspunt. Sal beslis weer by Seeperdjie gaan bly!

Seeperdjie se terugvoer

Dankie Elsabe,
Kom gerus weer. Julle was wonderlike gaste.

Seeperdjie
Reinette N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette N

Vriendelike gasheer,en pragtige netjiese verblyf.

Ben is 'n lieflike vriendelike gasheer. Die beddens is hemels en al die geriewe is werklik netjies en modern. Kon na a dag se rondreis lekker ontspan op die bed en TV kyk. Jy het jou eie privaat ingang na die eenheid en al is dit beurtkrag werk jou gratis WiFi en TV steeds. Daar is ook 'n bedlampie wat steeds werk terwyl daar beurtkrag is. Dit is 'n groot bonus!

Seeperdjie se terugvoer

Dankie Reinette,
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Kom gerus weer.

Seeperdjie
Riana D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

My kuiertjie was baie aangenaam.

Baie moeite word gedoen om seker te maak dat ongerief a.g.v. beurtkrag beperk word. Nie net kry jy wifi nie, jy kan ook Showmax gebruik. Ek is nie seker oor Netflix nie. Ek het baie veilig gevoel. Die vertrekke is baie skoon en netjies. Met jou aankoms word daar presies verduidelik hoe alles werk; selfs die pad strand toe word verduidelik!

Seeperdjie se terugvoer

Dankie Riana,
Kom gerus weer. Dit was 'n voorreg om jou te ontvang.

Seeperdjie
Bertram V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertram V

Baie rustig en aangenaam.

Moet sê dit was baie rustig en baie netjies. Die eienaar het ons baie lieflik ontvang en ek raai almal aan wat so wegbreek soek, is Seeperdtjie die plekkie om te wees. Weereens baie dankie.

Seeperdjie se terugvoer

Dankie Bertram, dit was wonderlik om julle te kon ontvang. Kom gerus weer.

Seeperdjie
Sydney A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney A

Baie lekker, rustig.

Baie gasvry. Plek is netjies. Eienaar maak nie oorlas van homself nie.

Seeperdjie se terugvoer

Baie dankie Sydney.

Seeperdjie
Martie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

Netjies en skoon.

Die eienaar Ben het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Daar is 'n omsetter wat help met krag. Plek was netjies en skoon. Sal weer gaan.

Seeperdjie se terugvoer

Dit was n groot plesier om julle te kon ontvang. Dankie dat julle vir Seeperdjie gekies het.

Seeperdjie
Adele D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Sal definitief aanbeveel.

Wat 'n lekker plekkie om te bly, is skoon en netjies en alles wat mens nodig het vir oornag. Oom Ben, ons sien oom weer, sal definitief die plekkie aanbeveel.

Seeperdjie se terugvoer

Baie dankie dat julle vir Seeperdjie gekies het. Julle is wonderlike gaste.

Seeperdjie
Truida C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida C

Lekker plekkie, vriendelike gasheer.

Oulike plekkie en pragtige dorpie, vriendelike mense. Dankie oom Ben. Ons kom weer.

Seeperdjie se terugvoer

Dankie julle. Hou lekker vakansie en kom gerus weer.

Seeperdjie
Marietjie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Gasvryheid, vriendelikheid en koste-effektief. WiFi, TV en waaier tydens loadshedding!

Ons het regtig baie gerieflik gebly en uitsonderlike gasvryheid beleef. As ons enigiets nodig gehad het, was Ben gereed daarmee. Hy het regtig uit sy pad gegaan om ons verblyf so gerieflik en vrolik moontlik te maak.

Seeperdjie se terugvoer

Dit was n groot plesier en eer om julle te kon ontmoet.

Seeperdjie
Pieter J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Uitstekende gasheer.

Dit was baie lekker en sal beslis weer daar bly. Gasheer het uit sy pad gegaan om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Dankie Ben jy is tops.

Seeperdjie se terugvoer

Dankie Pieter. Dit was 'n eer en voorreg om julle te ontmoet.

Seeperdjie
Willem N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Fantasties.

Heerlik gekuier en die omliggende omgewing verken. Sal enige tyd weer teruggaan. Die adres op die webwerf moet net reggestel word. Die GPS kan dit nie vind nie. Die korrekte adres is Keeromstraat 3 en nie Derde draai nie.

Lourens D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens D

Baie lekker.

Jammer vir die weer, maar andersins kon ons lekker rustig wees. Groete.

Seeperdjie se terugvoer

Dankie dat julle vir Seeperdjie gekies het. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet.

Seeperdjie
Juanita B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Fantastiese gasheer.

Pikante, pragtige wooneenheid wat in alle behoeftes voorsien. Die wooneinheid was baie netjies en goed toegerus. Kragonderbrekings maak nie inbraak op enige basiese funksies nie - die gasheer het 'n stelsel wat toesien dat dit kan voortgaan. Eenheid is toegerus met WiFi en toegang tot Netflix wat vir heerlike ontspanning sorg. Ek sal die eenheid beslis aanbeveel. Die webtuiste as administrasie is uitstekend.

Seeperdjie se terugvoer

Baie dankie Juanita. Ek is soo bly dat jy jou verblyf geniet het. Dit was 'n groot plesier en kom gerus weer.

Seeperdjie
Natanja P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanja P

Perfekte wegbreek!

Elke oomblik was fantasties, die plekkie is so mooi met alle geriewe wat nodig is vir n wegbreek. Die gasheer was behulpsaam en vriendelik. Ons sal gou weer terug wees!

Seeperdjie se terugvoer

Baie dankie. Ek is baie bly dat julle tevrede was met Seeperdjie. Kom gerus weer.

Seeperdjie
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 10, Derde Draai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8729538ec2e285475f9e0dd55924630620eb43c27850e95446128c461b24943b315fa2638922fda3ea0220d697c05131d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 no 10, Third Turn Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968575235884 17.890753588361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang