Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeperdjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Madelaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie skoon en netjiese plekkie, sal definitief aanbeveel. Baie lekker gebly, stil en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie diens en baie netjies. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-mari M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfekte wegbreuk in stilte met seelug vir ontbyt . Baie gerieflik, netjies en veilig vir diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigette M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Fantastic. Dit was baie rustig. Gasheer was baie behulpsaam. Plekkie is netjies en skoon. Veiligheid was uitstekend. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome experience. Fantastic, it was my money's worth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
Seeperdjie
Dankie. Kom gerus weer.

Madeleine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, netjies en perfek vir afskakel en herlaai. Ons het ons harte verloor op Jacobsbaai se mooi. Heerlik gebly, die eenheid het regtig alles om 'n gemaklike kuier te vir seker. Pragtige tuin en Oom Ben is regtig eg aan Jacobsbaai se gasvryheid. Ons sal defnitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Presies wat ons wou hê! Baie lekker gebly. Ben is vriendelik. Ons sal beslis weer by Seeperdjie tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelik, gasvry, netjies en mooi! Baie lekker gebly, sal weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
Seeperdjie
Baie dankie. Kom gerus weer.

Cheswell S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rus en vrede vir jou siel. Die bly was baie lekker en baie rustig, so as jy wil wegbreek van die stad se geraas, is Seeperdjie die plekkie vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertruth J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker en rustige kuier. Baie dankie vir 'n heerlike ontspanne en rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 10, Derde Draai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8729538ec2e285475f9e0dd55924630620eb43c27850e95446128c461b24943b315fa2638922fda3ea0220d697c05131d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 no 10, Third Turn Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968575235884 17.890753588361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang