Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeperdjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marcel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig. Het baie lekker gebly. Kamer het alles wat jy nodig het as jy 'n paar dae in die Weskus wil gaan spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut sal ons teruggaan. Van die staan spoor af was ons verblyf net wonderlik. Ben is so 'n fantastiese gasheer. Ons het as vreemdelinge daar opgedaag en is as vriende daar weg. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dit is 'n moet. Baie skoon netjiese plekkie. Gemaklike bed om op te slaap. As ons iets nodig gehad het, het ons net gevra en Ben het voorsien. Wonderlike mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
Seeperdjie
Dankie julle. Kom gerus weer!

Petrie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitsonderlik spesiaal! Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en sy vrou is 2 baie vriendelike, hulpvaardige mense wat uit hulle pad gegaan het om ons tydjie by hulle so gerieflik en veilig moontlik te maak. Hulle het elke oggend ons handdoeke kom vra sodat dit kon gewas en drooggemaak word vir ons volgende stort-sessies. Baie dankie, ons het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie netjies, veilig en gerieflik. Heerlik gebly! Baie netjies, veilig en gerieflik. Ben is baie behulpsaam en vriendelik, ons is genooi vir koffie en ook die dag toe ons vertrek gehelp om die sleepwa te haak. Ons is op WhatsApp gevra of ons veilig tuis is. Sal beslis weer daar oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulanda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfect. Ideally located. Friendly host. Neat, clean and tidy - just what we required for our stay. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
Seeperdjie
Dankie Ulanda. Dit was wonderlik om julle te kon ontvang. Kom gerus weer. Groete

Lynette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ben was 'n baie aangename gasheer. Het baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zorina A
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Very comfortable. The owner is very friendly and ensured I had everything I needed. I reported a faulty kettle and it was replaced within minutes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan H
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Rustige, gemaklike Weskus-wegbreek plek. Baie lekker, skoon en gemaklike kamer. Ek het 'n ekstra strykyster gevra wat voorsien is. Vir 6 dae is dit effe ongemaklik om nie te kan kos maak nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Was aangename ervaring. Sal weer daar bly. Baie lekker gebly, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Netjiese en rustige blyplek met alles wat jy kan nodig kry. Wat 'n uitstekende blyplekkie. Die eenheid was netjies en goed toegerus, met volop pakplek. Dis 'n kort loop na die strand, en 2 minute se ry van 'n kafee en eetplek. Die eenheid kyk uit oor 'n mooi tuintjie, en daar is veilige parkering vir 'n kar. Ben was 'n fantastiese gasheer en het seker gemaak dat ons gerieflik kon bly. Ideaal om weg te breek uit die stad. Sal definitief weer Seeperdjie besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 10, Derde Draai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8729538ec2e285475f9e0dd55924630620eb43c27850e95446128c461b24943b315fa2638922fda3ea0220d697c05131d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 no 10, Third Turn Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968575235884 17.890753588361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang