Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeperdjie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 10, Derde Draai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seeperdjie is in Jacobsbaai en is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf aan die Weskus.

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kamer bied tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en mikrogolf. 'n Platskerm-TV met basiese DStv EasyView-kanale, Showmax, Netflix, Prime Video en YouTube. WiFi is ook ingesluit.

Die eiendom is omhein en gaste het 'n privaat ingang sowel as onderdakparkeerplek. Seeperdjie is naby die Jacobsbaai-strand waar gaste die rotspoele kan verken. Daar is ook talle aktiwiteite in die omgewing wat gaste kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marcel V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Het baie lekker gebly. Kamer het alles wat jy nodig het as jy 'n paar dae in die Weskus wil gaan spandeer.
Aug 2024
Elize D
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut sal ons teruggaan. Van die staan spoor af was ons verblyf net wonderlik. Ben is so 'n fantastiese gasheer. Ons het as vreemdelinge daar opged...
Sien meer
Aug 2024
Petrie H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlik spesiaal! Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en sy vrou is 2 baie vriendelike, hulpvaardige mense wat uit hulle pad gegaan het om ons...
Sien meer
Jul 2024
Ria J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, veilig en gerieflik. Heerlik gebly! Baie netjies, veilig en gerieflik. Ben is baie behulpsaam en vriendelik, ons is genooi vir koffie en...
Sien meer
Jul 2024
Ulanda N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Ideally located. Friendly host. Neat, clean and tidy - just what we required for our stay. Value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Nommer 10, Derde Draai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeperdjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 10, Derde Draai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8729538ec2e285475f9e0dd55924630620eb43c27850e95446128c461b24943b315fa2638922fda3ea0220d697c05131d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 no 10, Third Turn Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968575235884 17.890753588361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang