Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeperdjie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 10, Derde Draai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seeperdjie is in Jacobsbaai geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf langs die Weskus.

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Hierdie kamer bied gaste tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en mikrogolfoond. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV beskikbaar, wat geaktiveer is met basiese DStv EasyView, Showmax, Netflix, Prime Video en YouTube-kanale. Gaste het toegang tot Wi-Fi.

Die verblyf is omhein en bied gaste toegang tot 'n privaat ingang, asook onderdakparkeerplek. Seeperdjie is naby die Jacobsbaai-strand geleë waar gaste die rotspoele en 'n verskeidenheid doendinge in die area kan verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Seeperdjie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Nommer 10, Derde Draai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeperdjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 10, Derde Draai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8729538ec2e285475f9e0dd55924630620eb43c27850e95446128c461b24943b315fa2638922fda3ea0220d697c05131d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 no 10, Third Turn Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968575235884 17.890753588361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang